SA se biodiversiteit bestaan uit:
>endemiese spesies - slegs 1 streek (fynbos)
>inheemse spesies - natuurlik in streek (kremetart)
> uitheemse spesies-indringers (indian mina/ bloekom/jakaranda
aangepas (nie skade)
benutting bewaring > sanbi=suid-afrikaanse
- voedsel -wildtuine nasionale biodiversiteit
-medisyne -dieretuine instituut
-boumateriaal -botaniese tuine
-klere -oseanariums /akwariums
-brandstof / hout -rooidatalys(gevaar of nie)
-ontspanning
ekotoerisme navorsing
- toeriste geniet biodiversiteit - natuurbewaring
en natuurskoon - universiteite
- werkskepping (vliegtuie) - parkerade
- ekonomiese groei (betaal meer) - WNNR
> bewaar vir volhoubare biodiversiteit - landbou
- tuinbou
bedreigings vir biodiversiteit
- oorbenutting a.g.v oorbevolking
- uitheemse spesies kompeteer met inheemse spesies
- ontbossing vernietig biodiversiteit en habitat
*** 59 of 64
, Stedelike landbou en
ontwikkeling mynbou
besoedeling, gronderosie, swak
watergehalte en siektes (doen nie
rehabillitasie)
klassifikasie
vader van taksonomie
Carolus Linnaeus - sweedse wetenskaplike in 18de eeu stel voor dat latyn
gebruik word deur alle wetenskaplikes om organismes te benoem
-stel in binominale sisteem voor wat beteken dat naam uit 2 woorde
bestaan: Genusnaam en spesienaam
- hoofletter - kleinletter
- onderstreep - onderstreep
As genus in sin herhaal skryf slegs eerste letter
klassifikasie stelsel
- nie net name gee, ook groepeer om verwantskappe te verstaan.
aristotles(Griekse filosoof 384 - 322 vC.)
- eerste klassifikasiestelsel = slegs sigbare kenmerke
- onderskei tussen plante en diere, plante verder in kruie, struike en
bome
klassifikasie- die sortering en groepering van iets na gelang van
ooreenkomste en verskille
*** 60 of 64