biosfeer
- die deel van die aarde wat lewe kan onderhou
drie dele -atmosfeer
-litosfeer
-hidrosfeer
5000 m - 8000m bo seespieël en 8000m onder
- geen lewe buite hierdie toestande [min suurstof/water/te koud]
atmosfeer- luglaag met gasse wat die aardoppervlak omring
[ suurstof, koolstofdioksied,waterdamp, stikstof, water en osoon]
- voëls en vlieënde insekte tot 8 km hoog
- alle lewendige organismes is afhanklik [plante vir fotosintese en ander vir
selrespirasie]
- osoonlaag filter sonlig sodat organismes beskerm word deur
ultravioletstrale
litosfeer-boonste lae van die aardkors wat uit rots en grond bestaan
[ rotse verweer deur water, wind en chemiese prosesse vir grond]
-tuiste vir landlewende organismes [ in en op]
- plante absorbeer minerale en versprei na mense en diere
- minerale ione verrig verskeie liggaamlike funksies
[ensiemsisteme, selle se boustowwe,geleiding van senuwee impulse
*** 1 of 64
, hidrosfeer- die sout/vars waters van die aarde wat in die oseane, mere
riviere en damme aangetref word.
- akwatiese organismes leef in waterbronne en is aangepas om in
spesifieke toestande te oorleef
[waterlelies se blare bevat aerenchiem om te dryf]
[ visse het kieue vir gaswisseling]
funksies van water
- hoofkomponent van organismes
- medium vir chemiese reaksies
- nodig vir hidroliese reaksies tydens vertering
- vervoer opgeloste stowwe
- verstewig blare deur turgordruk en hidrostatiese druk, diere met
hidrostatiese skelette
- transpirasie uit plante en sweet laat diere afkoel
faktore van biosfeer
- seisoene/ dag en nag siklusse beïnvloed groei en gedrag
- dag en nag ritmes word bepaal deur aarde se eie as rotasie ( 24 uur)
- seisoene word bepaal deur 365 dag omwenteling
- verskillende klimaatstoestande
BIOME
bioom- besondere klimaatstreek waarin 'n groot verskeidenheid
lewende organismes aangetref word en aangepas is vir spesifieke
*** klimaat 2 of 64
, akwaties terrestriële
mariene biome(sout) -woud
-sandstrande -fynbos
- rotsagtige kuste - grasveld
- koraalriwwe - nama - karoo
- oop see (pelagiese sone) - sukkulente karoo
- strandmere -savanna
varswater biome - oorgangstruikgewas
- vleilande - woestyn(namibië)
terrestriële
sukkulente
karoo savanne
grasveld
Oorgang-struikgewas
fynbos Nama-karoo
woud
*** 3 of 64