·
, Die weer
Nuwe woorde:
TEMPERATUUR: hoe warm of koud iets is.
WOLKBEDEKKING: die hoeveelheid wolke wat in die lug is.
3
• Hoe is die weer vandag?
• Hoe warm of koud is dit?
Wanneer jy hierdie vrae
• Is daar baie wolke in die lug?
beantwoord = beskryf jy
• Reën dit vandag?
elemente van die weer.
• Waai die wind?
• Hoe sterk is die wind?
↓
Elemente van die weer
Temperatuur Windsnelheid
Woorde wat gebruik word om die TEMPERATUUR te beskryf: Ons kan WINDSNELHEID beskryf deur woorde soos die
1. baie koud volgende te gebruik:
2. koud
*
3. koel
4. matig
5. warm Fi
6. baie warm
7. bloedig warm
Windstil Ligte briesie Stormwind
Wolkbedekking = hoeveel wolke daar in die lug is. Neerslag
Ons gebruik die volgende woorde om wolkbedekking te beskryf: Ons kan NEERSLAG beskryf deur die volgende woorde te
-
*
gebruik:
1. Geen reën nie
2. Ligte reën ↳
3. Swaar reën
Water val in verskillende vorms af aarde toe:
• Reën
3
Wolkloos Gedeeltelik bewolk Bewolk
• hael neerslag
• sneeu