Hoërskool
Lewenswetenskappe: Graad 10
KONTROLE TYD:
Kwartaal 2
Totaal: 50
TOETS
Eksaminator:
Moderator:
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK.
3. Begin die antwoorde op ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan.
6. ALLE sketse moet met 'n potlood gemaak word en die byskrifte met blou of
swart ink.
7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.
8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken
NIE.
9. MOENIE grafiekpapier gebruik nie.
10. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar
1
, AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer
(1.1.1 tot 1.1.3) in jou ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.4 E.
1.1.1 Watter van die volgende tipes plantweefsel speel NIE ‘n belangrike rol in die
ondersteuning van plante nie?
A. Kollenchiem
B. Sklerenchiem
C. Parenchiem
D. Xileem
1.1.2 Watter van die volgende selle maak NIE deel uit van ‘n neuron of senusel nie?
A. Dendriet
B. Akson
C. Murgagtige skede
D. Sweephare
1.1.3 ‘n Soort epiteelweefsel wat stofdeeltjies in stof vasvang met behulp van siliums.
A. Kolomepiteel
B. Plaveiselepiteel
C. Gesilieërde epiteel
D. Kubusepiteel (3 x 2) (6)
1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf
slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.6) in jou
ANTWOORDEBOEK neer.
1.2.1. Groep eenderse selle wat ‘n spesifieke funksie verrig. (1)
1.2.2. Spiere wat aan die skelet vasgeheg is en met beweging help. (1)
1.2.3. Groepe selle wat naby wortelpunte gevind word, verantwoordelik vir lengtegroei. (1)
1.2.4. Gespesialiseerde epidermisselle wat rondom die stomata aangetref word. (1)
1.2.5. Die dun wasagtige lagie wat verhoed dat die blaaroppervlak vog verloor. (1)
2