© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word
, 2
Inleiding
Hierdie dokument vorm deel van die volledige hulpbronpakket vir Die laaste karretjiegraf.
Die pakket is saamgestel om Graad 11 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders te help
om die drama makliker te verstaan en sistematies (systematically) vir toetse en eksamens
voor te berei.
Die volledige Hulpbronpakket kan die volgende insluit:
1. Analise en Opsommingsboekie
Hierdie boekie verduidelik die drama se inhoud, agtergrond, karakters, temas, simbole,
motiewe, konflik, taalgebruik, dramatiese tegnieke en belangrike gebeure op ’n leerder -
vriendelike manier.
2. Kontekstuele Vrae en Antwoorde-boekie
Hierdie dokument help leerders om eksamen- en assesseringsvrae beter te verstaan. Dit
sluit kontekstuele vrae, antwoorde en teksgebaseerde vrae in sodat leerders kan oefen hoe
om vrae oor die drama te beantwoord.
3. PowerPoint-aanbieding
Die PowerPoint-aanbieding bied visuele (visual) ondersteuning vir klas gebruik, hersiening
en vinnige begrip van die belangrikste dele van die drama.
Hierdie hulpbronne werk saam. Die Analise en Opsommingsboekie help leerders om die
drama te verstaan, die Kontekstuele Vrae en Antwoorde-boekie help hulle om antwoorde
te oefen en die PowerPoint-aanbieding help met visuele hersiening.
Die prente en visuele materiaal in die hulpbronpakket is KI-gegenereer (AI-generated).
Hierdie beelde is nie oorspronklike foto’s uit die drama of van werklike karakters nie. Dit is
geskep om die temas, karakters, gebeure en atmosfeer van Die laaste karretjiegraf op ’n
toeganklike (accessible) en leerder vriendelike manier uit te beeld.
Indien jy enige van die ander hulpbronne kort, kan jy Juffrou Ansie kontak by:
Sterkte met jou voorbereiding
Juffrou Ansie
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word
, 3
Inhoud
Opsomming.................................................................................................................. 4
Bl. 19 – 22 Agtergrond .................................................................................................... 6
Bl. 22 – 26 Terugflits ....................................................................................................... 7
Bl. 26 – 35 Teenwoordige tyd – Sarah en Koot ................................................................... 8
Bl. 36 – 42 Teenwoordige tyd – Sarah en Koot ................................................................. 10
Bl. 42 – 43 Terugflits – Sarah, Rokkies, Outjie en Toek-Toek ............................................. 12
Bl. 43 – 52 Teenwoordige tyd – Sarah en Koot ................................................................. 13
Kontekstuele Vrae ....................................................................................................... 15
Vrae: Inleiding ......................................................................................................... 15
Vrae: Agtergrond oor die karretjiemense .................................................................... 15
Vrae: Die titel van die drama ..................................................................................... 16
Vrae: Politieke en historiese agtergrond ..................................................................... 16
Vrae: Milieu / ruimte ................................................................................................. 16
Vrae: Die struktuur van die drama ............................................................................. 16
Vrae: Gebeurtenisse volgens tonele / afdelings .......................................................... 17
Vrae: Karakters ........................................................................................................ 17
Vrae: Verhoudings tussen karakters .......................................................................... 17
Vrae: Temas ............................................................................................................ 17
Vrae: Simbole en Motiewe ........................................................................................ 17
Vrae: Konflik ............................................................................................................ 18
Vrae: Taalgebruik en dramatiese tegnieke .................................................................. 18
Vrae: Die rol van Sarah as verteller ............................................................................ 18
Vrae: Ironie.............................................................................................................. 18
Vrae: Die boodskap van die drama ............................................................................ 19
Vrae: Ouma Mieta se begrafnis ................................................................................. 19
Antwoorde: Inleiding ................................................................................................ 19
Antwoorde: Agtergrond oor die karretjiemense .......................................................... 20
Antwoorde: Die titel van die drama............................................................................ 20
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word
, 4
Antwoorde: Politieke en historiese agtergrond ........................................................... 21
Antwoorde: Milieu / ruimte ....................................................................................... 22
Antwoorde: Die struktuur van die drama .................................................................... 22
Antwoorde: Gebeurtenisse volgens tonele / afdelings ................................................ 23
Antwoorde: Karakters .............................................................................................. 24
Antwoorde: Verhoudings tussen karakters ................................................................. 24
Antwoorde: Temas ................................................................................................... 25
Antwoorde: Simbole en Motiewe .............................................................................. 26
Antwoorde: Konflik .................................................................................................. 26
Antwoorde: Taalgebruik en dramatiese tegnieke ........................................................ 27
Antwoorde: Die rol van Sarah as verteller................................................................... 28
Antwoorde: Ironie .................................................................................................... 29
Antwoorde: Die boodskap van die drama................................................................... 29
Antwoorde: Ouma Mieta se begrafnis ........................................................................ 30
TEKSVRAE en ANTWOORDE......................................................................................... 31
Opsomming
Die laaste karretjiegraf handel oor ’n tydperk in die lewe van die Geduld-familie. Die gesin
behoort aan die karretjiemense, ’n arm,
rondtrekkende (nomadic / moving from place to
place) gemeenskap wat hoofsaaklik as
skaapskeerders (sheep shearers) op Karooplase
gewerk het. Die drama speel in die Karoo af. Hierdie
harde, droë ruimte (setting / place) pas by die familie
se moeilike bestaan (existence).
Die pa van die gesin is Koot Geduld. Hy was vroeër ’n goeie skaapskeerder maar hy het sy
gesin diep seergemaak deur sy alkoholmisbruik (alcohol abuse) en geweld (violence). Hy
het eers sy vrou Flora doodgeslaan en later sy tweede vrou Katryn met ’n skêr
doodgesteek. In albei gevalle was hy erg dronk. Koot was in die tronk en die kinders moes
sonder hom probeer oorleef.
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word