omgewing
, Graad 10
•Trofiese vlakke:
- Posisie van ‘n organisme in die voedselketting.
1. Produseerders:
- Fotisenterende plante wat hul eie organiese voedsel produseer
(koolhidrate).
2. Verbruikers:
- Kan nie hul eie voedsel vervaardig nie
- Direk/Indirek afhanklik aan produseerders of ander verbruikers
, Graad 10
2.1. Primêre verbruikers:
- Herbivore: Voed op produseerders
- Omnivore: Voed gedeeltelik op produseerders.
2.2. Sekondêre verbruikers:
- Karnivore: Voed op primêre verbruiker.
- Aasvreters: Voed op oorblyfsel van dooie organi
- Omnivore: Voed gedeeltelik op diere.
, Graad 10
2.3. Tersiêre Verbruiker:
- Karnivore: Eet sekondêre verbruikers
Saprofiete: lewe van dooie of verrotte
3. Ontbinders: plant- of dieremateriaal.
- Saprofitiese bakterieë en swamme
- Afbreking van organiese verbindings tot anorganiese sto
- Anorganiese stowwe (minerale) word in die grond vryge
wat weer deur plante (produseerders) gebruik word.