Bevolking
, - Geboortesyfer: Aantal geboortes per
individue/jaar
Iets om - Sterftesyfer: Aantal sterftes per 1000
te individue/jaar
onthou: • Eeue: Bv.
- 19de eeu = 1800’s (NIE 1900’s)
- 14de eeu = 1300’s (NIE 1400’s)
- ens.
, Wêreldbevolking
• Huidige hoeveelheid: ~ 7.8 miljard
• 18de eeu: Geskatte waarde = 800 miljoen
- Bevolkingsgroei baie laag
- A.g.v hoë sterftetempo (armoede, siektes, pla
- Lewensverwagting = ~ 30 jaar (Huidige: ~65)
• 1750: Wêreldbevolking vinnig begin groei
(eksponensiële groei)
• 2000: ~ 6 miljard