Die ‘ek’ spreker iets wil weet. Sy vra ’n vraag wat onbeantwoord is.
Appelstingel Apple stem
Spoelklippies pebbles
Toegewasemde Steamed up
Graveer Engrave
Passerblik Maths set
Krabbel Doodle
Ryg String
Kraletjies Small beads
Straatkuns Graffiti
Uithangborde Billboards
Skermskut Screensaver
Uitgevee Erased
Versier Decorate
Bou/Tipografie/Struktuur
• Gebroke kruisrym.
• Vyf kwatryne en een kouplet.
• Eerste vier kwatryne: spreker se gedagtes oor ’n seun.
• Fyfste kwatryn: verandering (onseker oor haar liefde).
Inhoud
• Jongliefde en die onsekerheid daarvan.
• Meisie wat graag oral van die liefde skryf. (miskien obsessief)
Tema
Liefde wat die digter vir ’n onbekende persoon het.
1. Jou naam draai ek uit appelstingel,
Sy spel ’n onbkende seun se naam.
2. pak dit in spoelklippies op die strand.
Sy pak sy naam met ronde spoelklippies uit.
3. Ek vinger jou naam op vuil motorvensters,
Sy skryf sy naam op stowwerige motorvensters.
4. Toegewasemde spieëls en oor die palm van my hand.
Sy skryf dit ook op badkamer spieëls was toegewasem is van die stoom.