Tegnologie Toets Gr 9 – Kwartaal 1
60 Punte – Afbakening
Bl. 6 - Afmetings
In tegnologie moet tekeninge aan die volgende konvensies voldoen:
1. Die soort lyne wat gebruik word
2. Die manier waarvolgens afmetings aangedui word
3. Die manier waarvolgens die skaal aangedui word
Die konvensies word vasgestel deur SABS
Lynkonvensies in Tegnologie:
Bl. 28 - Eerstehoekse ortografiese projeksie (EOP)
EOP - Dit is projeksies wat in vier hoeke of vlakke gedoen word
Die term ortografies is afgelei van die word ortagonaal. Ortagonaal kom
van Griekse woord orthos, wat reghoekig beteken, en gonia, wat hoek
beteken
Alle lyne in ortografiese tekeninge ontmoet teen 90°
Ortogonaal – lyne ontmoet mekaar teen n hoek van 90°