• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Summary

Summary Gr 9 LO Kwartaal 2 Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

Gr 9 LO Kwartaal 2 Opsommings

Content preview

GRAAD 9-LO - AFBAKENING
Definisies: bl. 24,71,26
 Voorbehoeding – maniere om swangerskap te verhoed
 Onthou – verkies om nie seks te he nie of om iets waarvan jy hou, nie te doen nie
 Gestermdheid – toestand wat n persoon se bewegings, sintuie en aktiwiteite beperk
 Braille – skryfvorm waarmee blindes kan lees
 Aborsie – vrywillige mediese beeindiging van swangerskap, gewoonlik deur n klinieksuster of
dokter


Grondwet definisie: bl. 237
Die wette en ideale wat die regering en die inwoners van n land bo alles moet nakom


Verskillende invloede op persoonlike
lewenstylkeuses: bl. 8
1. Die Media:
 Media soos televisie en internet beïnvloed hoe ons onsself sien.
 Dit kan verkeerde idees gee oor hoe ons moet lyk of leef.
2. Maats en Portuurgroep:
 Vriende beïnvloed ons besluite, omdat ons aanvaarding soek.
 Positiewe vriende kan jou ondersteun in jou drome en doelwitte.
3. Geloof, Gemeenskap, Gesin en Kultuur:
 Jou geloof en kultuur beïnvloed wat jy dra, eet en glo.
 Die gemeenskap en gesin vorm jou waardes en oortuigings.


RELAX metode: bl. 11
1. Recognise = herken
 Herken die probleem of noodsaak vir die besluit.
 Identifiseer jou keuses.
 Identifiseer die nagevolge.
2. Educate = opvoed en evalueer
 Probeer om so ingelig moontlik te wees oor al jou keuses.
 Wees realisties oor jou geleenthede en beperkings.
3. Learn and Listen = leer en luister
 Dit is belangrik om na ander mense se raad te luister.
 Leer uit vorige ervarings om nie dieselfde foute te herhaal nie.
4. Act = tree op
 Wanneer jy ’n besluit neem, doen dit verantwoordelik, realisties en sonder om oorhaastig te wees.
5. X -faktore = onbekende faktore

,  Verwag die onverwagte.
 Moenie paniekerig raak indien dinge nie verloop soos beplan nie.
 Evalueer die uitkoms en pas jou plan aan indien nodig.


Risikofaktore van ongesonde seksuele
gedrag: bl. 25
1. Lae selfbeeld:
 Jy glo jy het nie beheer nie en laat toe dat ander oor jou besluit.
 Jy kan onveilige seksuele gedrag duld omdat jy dink jy verdien dit of niemand anders sal jou nodig
hê nie.
2. Behoefte aan aanvaarding:
 Jy doen dinge soos onveilige seks om in 'n groep aanvaar te word.
 Jy ignoreer risiko’s om by die groep in te pas.
3. Die oortuiging dat niks sal gebeur nie:
 Jy glo jy is onaantasbaar en dat dinge soos MIV of tienerswangerskap net met ander gebeur.
 Jy neem risiko’s sonder om die gevolge ernstig op te neem.


Tipes SOI's: bl. 27
1. Hepatitis B
 Geen duidelike simptome nie
 Kan versprei sonder dat jy dit besef
2. Geslagsomloop
 Klein blaasies op die geslagsdele
 Ongeneeslik, maar medikasie kan dit beheer
3. Sifilis
 Geslagsere wat geneeslik is indien vroeg behandel
 Kan lei tot kranksinnigheid en selfs die dood indien onbehandel
4. Gonorree
 Simptome: geelgroen vloeistof, brandgevoel tydens urinering, lae buikpyn
 Geneselik indien vroeg behandel


Ongewenste gevolge van ongesonde
seksuele gedrag: bl. 26-29
1. Tienerswangerskap
 Jong meisies raak swanger en is dikwels nie gereed vir ouerskap nie, wat hul toekoms beïnvloed.
2. Seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s)
 Infeksies soos chlamydia en gonorree kan versprei deur onbeskermde seks en kan
gesondheidsprobleme veroorsaak.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 12, 2026
Number of pages
7
Written in
2025/2026
Type
Summary
R70,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3,0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
73
Last sold
2 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions