Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 36 pages
Summary

Asem full novel summary

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 36 pages

The document is a full summary of "Asem" by Jan Vermulen. Chapters 1-25 as well as analysis of the characters. (Afrikaans & English)

Content preview

Asem - Jan Vermeulen
Hoofstuk 1 Dit is Barries se verjaarsdag (17)

hy is arrogant.

Barries het ‘n blouswart Gibson-kitaar

Lizette, Floris en Theo is in sy kamer met hom.

Barries vertel hulle hoe hy sy pa dood wil maak met rottegif, hy plan om sy pa te
konfronteer.

Dit was beplan dat hy na sy pa vir die Desember vakansie te gaan, die pakkie rottegif
is reeds ingepak - hy haat sy pa.

Lizette se dat Barries moet nie so drasties op te tree nie en Barries is nie lus om by sy
pa te kuier nie.

Hoe lyk Barries se kamer:

○ Sy boeke, pennesakkie en kosblik lê tussen die hoop vuil klere op die vloer gestrooi.
○ Barries het ‘Man of the match’- toekennings vir krieket en medaljes vir atletiek

Barries se ma raas oor sy deurmekaar kamer.

Die familie het ‘n interdik met sy pa want:

○ Sy pa het hom fisiek mishandel toe hy vyf jaar oud was
○ Sy pa het hom met die gespe van sy gordel geslaan.



Sedert sy pa weg is, het hy nooit weer van hom gehoor nie. Nie eens ‘n kaartjie met sy
verjaarsdag nie.

Hulle wil na die klub vanaand gaan vir Barries se vejaarsdag.

Barries glo dat Theo seks met Lizette en met sy ma wil hê, want Theo glo alle vrouens
vind hom onweerstaanbaar.

,Hulle het ‘n African Grey papegaai (Nelson) maar hy wens dat hulle ‘n hond kan hê.

Al is hulle woonstel klein, is dit in ‘n luuks en in ‘n goeie buurt.

Barries se ma ry ‘n Mercedes

Barries is jaloers op Theo want:

○ hy het al ‘n rybewys

○ en sy eie motor

Lizette en Barries vry in ‘n passievol manier. Barries wil seks met Lizette hê maar sy wil
nie onbeskermde seks hê nie.

Barries se ma versoek hom om nie daardie aand dagga by die klub te rook nie maar
Barries se dat dit medisinale eienskappe het.

Barries se ma dink dat die dagga affekteer:

○ Barries se fisieke vermoëns

○ Sy sport

○ Sy akademiese prestasies

Barries word geïrriteerd.

Barries se ma voel onrustig omdat hy gaan saam met sy vriende uit na ‘n klub. Sy dink
hulle het ‘n slegte invloed op hom.

Wanneer Barries in die spieël kyk, herken sy baie van sy ma in homself.

Barries groet sy ma met ‘n snedige aanmerking omdat hy arrogant is.

Barries se ma kan nie sy gedrag langer vat/verduur nie

Sy smeek hom om nugter huis toekom, maar Barries belowe niks nie.

Wat Barries koop by die winkel:

, ○ dagga

○ kondome

○ lekkergoed

○ iets om sy asem te verfis voor hy gaan na die klub met sy vriende gaan

Hoofstuk 2 Barries en sy vriende (Theo, Floris, Liezette en 2 ander meisies) gaan Klub toe, Jumbo
Kruger is die uitsmyter.

Lizette sê dat Floris en Theo se meisies is “twee regte slette”

Wat doen hulle by die klub:

○ Barries koop dranke vir almal

○ dans

○ speel pool

‘n Halfdronk man aan Lizette se boud vat.

○ Barries voor die man konfronteer.

○ Hy stamp die man met sy kop tussen die oë.

○ Jumbo dra hom by die klub uit en klap Barries.

Barries wil dwelms by Butcher se winkeltjie gaan koop. (Butcher is gewapen)

Butcher wil weet of Barries gif vir homself wil koop.

Wat koop hy:



○ ecstasy



○ Dagga

Barries sê dat hy ‘n groot gat dit in sy lyf het (verwys na sy pa).

, Hulle gaan na ‘n ander klub en gebruik die dwelms.

○ Hulle word baie bedwelmd

○ Is uit die klub gegooi

○ Hulle gaan in Theo se kar en na ‘n rukkie raak is Barries aan die slaap.

Barries word half wakker as hy ‘n stampgeluid en gille hoor.

Dan hoor hy loeiende sirenes en sien die bloed teen die vooruit.


Lizette huil en se dat hulle het iemand raakgery. Sy blameer Barries.

‘n Man lig met ‘n flits by die motor en Barries slaan na die flitslig in die man se hand. Die
man klap hom teen die kant van sy kop.




Hoofstuk 3 Hulle het ‘n verkeersman raakgery wie nou in intensiewe sorgeenheid is met
beenbreuke.

Barries word Maanagoggend in die hospitaal wakker.

Barries skryf nie sy Afrikaans eksamen nie, hulle wil sy graad tien jaarpunte gebruik.

Barries het homself met dwelms vergiftig, sy ma het min simpatie met hom.

Kaptein Mfeka en Sersant Schreuder besoek Barries in die hospitaal.

Hoekom word Barries arresteer:

○ Dwelmbesluit .

○ Daar was ook ‘n klag van aanranding. (Die man in die klub Gold Miners wie hy

geslaan met sy kop het.)

○ Klag van saakbeskadiging (property damage) want hy die deur by Rainbow

Connected book
 image
Jan Vermeulen Asem
Publisher: 2016 ISBN: 9780799379037 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
May 13, 2021
Number of pages
36
Written in
2021/2022
Type
Summary
R200,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Sold
41
Followers
37
Items
33
Last sold
1 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions