Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 44 pages
Summary

Summary Wiskunde Skoolnotas: Woordprobleme, Finansies, Datahantering en Waarskynlikheid

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 44 pages

Hierdie dokument bevat opsommings en studienotas vir wiskunde. Dit dek belangrike onderwerpe soos woordprobleme, finansiële begrippe en dokumente, datahantering en waarskynlikheid. Die notas verduidelik sleutelterme, gee voorbeelde en help leerders om berekeninge en konsepte makliker te verstaan en te hersien vir toetse en eksamens.

Content preview

WISKUNDE
Skool notas

, WOORDPROBLEME
BAIE BELANGRIK: LEES MOOI EN ONDERSTREEP
BELANGRIKE WOORDE EN GETALLE!


♫Voorbeeld
Karel het 12 blou balle, 10 rooi balle en 8 groen balle.
Hoeveel het hy altesaam?
12 + 10 + 8 = 30 balle (onthou om te skryf waarin is jou
antwoord, bv. Balle)

, FINANSIES
FINASIËLE DOKUMENTE Kasregisterstrokie




Voorbeeld
1. By watter Pick n pay is die aankope gedoen?
 Queensburg
2. Wie was die kassier?
 Nolulama Nophakela
3. Hoe is daar vir die goedere betaal?
 Met ‘n kredietkaart (Mastercard)
4. Wat was die totale bedrag van goedere wat gekoop is?
 R 754.73
5. Hoeveel afslag is gegee vir die Smart shopper?
 R 50
Beginsaldo Bedrag aan die BEGIN
Eindsaldo Bedrag aan die EINDE
Bedrag Wat skuld ek?

, verskuldig
Debiet Afkorting DT. Wat skuld die kliënt jou?
Debietsaldo Die geld wat nog op die rekening geskuld word.
Krediet Afkorting KT. Die bedrag wat die kliënt betaal.
Kredietsaldo Die geld wat te veel op die rekening betaal is.
Betaaldatum Wanneer moet die rekening betaal wees?
Eenheidsprys Prys vir 1 item.
Loon Betaling vir werk gebaseer op die tyd geneem.
Bv. uurlikse loon, weeklikse loon, oortydwerk...
Salaris ‘n Vaste bedrag wat elke maand betaal word en
nie gebaseer is op hoeveel ure die persoon
gewerk het nie.
Bruto Inkomste VOOR aftrekkings
inkomste
Netto Netto inkomste
inkomste = bruto inkomste – aftrekkings
Salaris LBS (Lopende betaalstelsel)
aftrekkings WVF (Werkloosheidsversekeringsfonds)
Mediesefondsbydraes Pensioenfondsbydraes
WVF Werkloosheidsversekeringsfonds Werknemer
betaal 1% en werkgewer betaal 1% van bruto
maandelikse inkomste.
Reis toelaag n Toelaag om namens die maatskappy te reis.
Sluit in vaste koste, brandstof,
onderhoudskoste
Lenings ‘n Ooreenkoms tussen twee mense wanneer
ooreenkoms geld uitgeleen word. Sluit inligting in soos
leningstydperk, rentekoerse, paaiemente.
Rente Die fooi wat die lener betaal om die geld te
leen.
Maandelikse Die bedrag wat maandeliks terugbetaal word.
terugbetaling

Document information

Schooljaar
201
Uploaded on
March 30, 2026
Number of pages
44
Written in
2024/2025
Type
Summary
R253,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
3
Last sold
-


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions