Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Class notes

Class notes toerisme graad 11

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

Die Plaaslike Toerisme Groeistrategie is ’n nasionale plan wat daarop gemik is om die aantal Suid-Afrikaners wat plaaslik reis, te verhoog. Plaaslike toerisme is belangrik omdat dit geld in die land hou en die ekonomie ondersteun. Baie mense reis egter nie as gevolg van hoë koste, ’n gebrek aan tyd of omdat hulle nie die waarde van reis verstaan nie. Die regering het daarom die PTGS ingestel om ’n kultuur van reis te ontwikkel en om bekostigbare toerismepakkette beskikbaar te stel. Die strategie fokus ook op die segmentering van die mark in vyf groepe sodat verskillende tipes reisigers beter geteiken kan word. Die uiteindelike doel is om meer mense te laat reis, meer geld in toerisme te bestee en toerisme deur die hele jaar te versprei.

Content preview

TOERISME
Kwaartaal 2

, Toerisme kwartaal 2
Onderwerp= plaaslike, streeks en buitelandse toerisme.
Hoofstuk 2 : Die Plaaslike Toerisme Groei strategie – PTGS

Eenheid 1 : Bereik die doelwitte van die plaaslike toerisme
groei strategie.

1.1 die plaaslike toerisme groei strategie.

= N groei strategie

= die behoefte om plaaslike toerisme to ontwikkel

1.2 die stand van plaaslike toerisme in suid-afrika.

= ʼn historiese perspektief

= plaaslike toerisme vandag

1.3 hoekom is daar n plaaslike toerisme groeistrategie?

= visieverklaaring

= probleemstelling

1.4 huidige tendense wat toerisme beïnvloed

= mededinging

= die ekonomie

= politiek en die wet

= toerisme markte en ontwikkelende industrieë

= tegnologie

= die natuurlike omgewing

= gemeenskap en kultuur

1.5 die plaaslike bemarking veldtog

Eenheid 2 : die vyf plaaslike reis marksegmente voldense
die plaaslike toerisme groei strategie.

2.1 konsepte wat met die vyf segmente geassosieer word

= segment

= segmentrtofiel

2.2 redes waarom plaaslike toerisme gesegmenteer word


1

, 2.3 die vyf segmente in plaaslike toerisme

segmente 1- jong opkomende paartjies en families

segmente 2- strewende families

segmente 3- uitspattige entoesiaste

segmente 4- gesoute ontspanning soekers

segmente 5- welfestelde mzanzi-gesinne



eenheid 3 : die vier strategiese doelwitte en teikens van die
PTSG en die implemente-ringsplan om die doelwitte te
bereik

3.1 die vier strategiese doelwitte en teikens van die PTSG

= 1- om besteding op plaaslike toerisme te verhoog (inkomste)

= 2- om die volume van plaaslike toerisme te verhoog

= 3- om die maatstawwe en pogings wat daarop gemil is om seisoenaliteit
en gelyke geografies verspreifing te verbeter.

= 4- om die vlak van die kultuur van die kultuur van reis en toerisme
onder suid-afrikaners te verbeter.

3.2 die plaaslike toerisme implementeringsplan

Sleutelwoorde-

-BBP

-binnelands

-strategie




2

Document information

Schooljaar
103
Uploaded on
March 30, 2026
Number of pages
27
Written in
2025/2026
Type
Class notes
Professor(s)
Zee myburg
Contains
All classes
R153,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
3
Last sold
-


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions