Modeherlewings: retrospektiewe modes: Die konsep van mode:
• Vind plaas wanneer ontwerpers geskiedenis as inspirasie • Mode is gebaseer op 'n spesifieke styl.
gebruik om moderne kledingstukke te skep wat style uit • 'n Styl word mode wanneer dit deur 'n groot groep aanvaar word.
vroeëre tydperke weerspieël. • Klassieke style – word voortdurend aanvaar omdat hulle tydloos is.
• Style keer selde terug in hul oorspronklike vorm - hulle • Modeneigings – subtiele of drastiese veranderinge in mode.
word aangepas om by die leefstyl en behoeftes van die • Giere – enige styl wat onder 'n groot groep aanslaan en dan so
huidige era te pas. vinnig verdwyn as wat dit verskyn het en dikwels nie 'n blywende
• Die dra van vintage of retro-klere het gewild geword om impak het nie.
omgewingsredes – groen. •
H7: Mode en Invloede wat kontemporêre
Sample
Waarom mode verander:
•
•
Mense raak verveeld.
Die ontwikkeling van nuwe tekstiele.
voorkoms in die
werksomgewing
mode bepaal:
• Vroue het manlike style aangeneem.
• • Neutrale items – jeans, T-hemde, informele
Biotegnologie en nanotegnologie. (A)
Summaries after sample
•Die groeiende wêreldwye behoefte aan
omgewingsvriendelike praktyke.
•.
baadjies, sweetpakke en hardloop-kortbroeke.
• Hoë inkomste stimuleer die bedryf – mense kan
meer nuwe kledingstukke bekostig.
•.
Kontemporêre modeneigings Modesiklusse:
•.
vir jong volwassenes: •
• Bekendstelling – 'n nuwe styl word
• Lees mode-artikels om op hoogte te bly van huidige mode- bekendgestel, en modeleiers besluit of hulle
moets en -moenies. dit wil aanvaar of verwerp.
• Maak seker dat jy goed voel en lyk in 'n uitrusting. • Opgang – die styl kry momentum en word
• Trek gepas aan vir die geleentheid. deur meer mense aanvaar.
• Moenie giere te noukeurig volg nie. • Hoogtepunt – die mode bereik die toppunt
• Moenie onnet wees nie – afgesakte klere is nie aantreklik nie. van sy gewildheid en is wyd beskikbaar.
• Vra jou broer of suster vir raad. • Afname – verbruikers raak verveeld.
• Veroudering – die styl raak verouderd.
GR12 VS K2-O2 Breinkaart Verken Kopiereg
• . © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
,Sample
Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample