100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Opsomming van Selrespirasie Graad 11

Rating
-
Sold
1
Pages
7
Uploaded on
27-03-2021
Written in
2020/2021

Volledige opsomming van Selrespirasie opgestel uit verskeie bronne, in maklike verstaanbare taal

Institution
11









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
March 27, 2021
Number of pages
7
Written in
2020/2021
Type
Summary

Subjects

Content preview

Selrespirasie

 Selrespirasie is die afbreek van organiese verbindings.
 Energie word vrygestel en in ATP-molekules geberg.
 Suurstof word benodig.
 Koolstofdioksied en water word as afvalprodukte vrygestel.
 Doel van selrespirasie is dus om energie te vervaardig vir
lewensprosesse.
 Lewensprosesse: groei, selverdeling, spysvertering, beweging, vervoer
van stowwe



Wet van behoud van energie:
 Energie kan nie geskep of vernietig word nie, slegs van een vorm na ‘n ander
omgeskakel
 Son is primere bron van energie vir lewe
 Stralingsenergie word omgeskakel in chemiese potensiele energie (fotosintese)
 Selrespirasie breek organiese verbindings af
 Chemiese energie word vrygestel
 Energie word deur ATP na ander dele van liggaam gedra
 Gedeelte van energie word as hitte afgegee



Grondstowwe nodig vir selrespirasie
1. Glukose
2. Suurstof



Produkte van selrespirasie
1. Koolsofdioksied
2. Water
3. ATP (energie)



GLUKOSE + O2 --------- CO2 + H20 + ATP
ENSIEME




Plek waar selrespirasie plaasvind
 Die 1e fase vind in die sitoplasma (sitosol) plaas
 Die 2e en 3e fases vind binne-in die mitochondrium

, Fotosintese is ‘n anaboliese proses want energieryke glukose word opgebou

Selrespirasie is ‘n kataboliese proses want energieryke glukose word
afgebreek



Proses van selrespirasie

1. Aërobiese respirasie (benodig suurstof)
2. Anaërobiese respirasie (benodig nie suurstof nie)



Aërobiese respirasie

1. Glikolise
2. Krebssiklus
3. Oksidatiewe fosforilering




1. Glikolise
- Vind plaas in sitosol buite mitocondrium
- Is anaërobiese fase (nie 02 nie)
- Glukose word afgebreek
- Pirodruiwesuur word gevorm
- Energieryke H-atome word vrygestel
- Energieryke waterstofatome word na 3e fase gedra

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
MelissaGeering Teachme2-tutor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
77
Member since
4 year
Number of followers
46
Documents
23
Last sold
6 months ago

4,3

7 reviews

5
3
4
3
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions