Summaries after sample
, Plekke in die nuus Breedteligging en lengteligging – grade en minute
• Atlasse gee ons insig in kwessies op die nuus. • Breedtelyne (oos na wes) word gebruik om te sê hoe ver noord/suid
• Help jou om te weet waar voorvalle plaasvind. van die ewenaar 'n plek is.
• Lengtelyne (noord na suid) word gebruik om te vertel hoe ver
oos/wes 'n plek vanaf die nulpremeridiaan is.
Skale
Hoe breedteligging en lengteligging gemeet word
Lyn- en woordskaal
• 1 graad (°) = 60 minute (').
• Lynskale op kaarte dui aan hoeveel eenhede • Koördinaat - elke plek waar 'n breedte- en lengtelyn kruis.
van 'n spesifieke afmeting op die kaart (bv.
Sample
•
cm of m) deur 'n ander afmeting op die
grond voorgestel word (bv. km).
Woordskale druk die skaal in woorde uit.
E1: Kaarte en
atlasse Gebruik die atlas-indeks om
plekke op ‘n kaart te vind
Verhoudingskaal • Vind die roosterblok-posisie en vind die
Summaries after sample
• Toon hoeveel eenhede (gewoonlik cm) op die grond
gelyk is aan een eenheid van dieselfde maat (cm) op 'n
kaart.
koördinaat-posisie.
Soorte skale in ‘n atlas
• 'n Vasteland word op 'n kleinskaalse kaart getoon.
Bepaal afstande op ‘n kaart • 'n Kaart van ‘n land het meer detail en is van 'n
kleiner area.
• Lê 'n stuk papier op die kaart – een rand moet
• 'n Kaart van ‘n plaaslike area sal 'n grootskaalse
deur die simbool van albei plek gaan. kaart wees - het die meeste detail.
• Merk die posisie op die papier van beide plekke.
• Lê die strook op die lynskaal – plaas die een merk Bereken afstande op ‘n kaart
op die 0 op die lynskaal.
• Lees die grondafstand. • Meet die afstand tussen 2 punte op 'n kaart met 'n
liniaal en vermenigvuldig dit met die skaalfaktor
(bv. 50 000 as die verhoudingskaal 1:50 000 is).
• Herlei die antwoord in kilometers.
GR8 SW-GEO K1 Breinkaart Vandag Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
, Sample
Summaries after sample