Verskillende soorte skelette
1. Hidrostatiese skelet
- Vloeistofgevulde ruimte
- Verander dier se vorm
- Bv. Jellievis
2. Eksoskelet
- Uitwendige skelet aan buitekant van dier
- Ongewerwelde diere (invertebrate)
- Bv.
3. Endoskelet
- Inwendige skelet aan binnekant van dier
- Bestaan uit been en kraakbeen
- Gewerwelde diere (vertebrate)
DIE MENSLIKE SKELET
Funksies van die skelet: Bou van die skelet:
1. Beweging Menslike skelet bestaan uit 206 bene,
2. Beskerming (organe) twee hoofafdelings:
3. Ondersteuning (vorm)
4. Minerale berging 1. Asskelet (Aksiale skelet)
5. Gehoor (gehoorbeentjies in ore) 2. Aanhangskelet (Appendikulere
6. Bloedselvorming skelet)
, Asskelet (sentrale as) Aanhangskelet
1. Skedel 1. Skouergordel
2. Werwelkolom 2. Boonste ledemate
3. Ribbekas 3. Bekkengordel
4. Onderste ledemate