▪ ‘n Sel = Kleinste eenheid van lewe
▪ SLEGS PLANTSELLE HET SELWANDE
▪ Sel sonder selkern = Prokariotiese sel
▪ Sel met selkern = Eukariotiese sel
▪ Differensiasie: Selle lyk nie dieselfde nie (grootte, vorm, struktuur)
▪ Selle is gespesialiseerd vir ‘n bepaalde funksie = Spesialisasie
Diffusie
Onwillekeurige beweging van molekules vanaf hoe konsentrasie na lae konsentrasie
tot ewewig bereik is (dinamiese ewewig)
Bv. longe (gaswisselling)
Osmose
Beweging van watermolekules van hoe waterpotensiaal na gebied met lae
waterpotensiaal deur ‘n selektief deurlatende membraan totdat ewewig bereik is.
Aktiewe Vervoer
- Van lae na hoe konsentrasie
- Benodig energie
Verskille tussen Plant en Dierselle
Plantselle Dierselle
Selwand Geen selwand
Plastiede Geen Plastiede
Groot vakuole Geen of klein vakuole
Lisosome Geen lisosome
Geen sentrosome Sentrosome
Vaste vorm Onreelmatige vorm