CHEMIE – Elemente betrokke by selle
1.1 Die sewe basiese eienskappe van lewe
1. Voeding
2. Reaksie op prikkels
3. Groei
4. Voortplanting
5. Respirasie
6. Ekskresie
7. Beweging
Sel: Kleinste eenheid van lewe
Weefsel: Groep eenderse selle met gemeenskaplike funksie
Orgaan: Groep verskillende weefsels, met hul eie funksie, wat saam ‘n gemeenskaplike
funksie verrig
Chemiese Bindings
Atome Molekules
Atome van 2+ elemente = Vebinding
Alle materie (lewend en nie-lewend) = organiese + anorganiese stowwe
, 1.2 Molekules van Lewe
Organies
Anorganies
1. Koolhidrate
1. Water
2. Lipiede 2.
Mineraalsoute
3. Proteine
4. Ensieme
5. Nukleiensure
6. Vitamiene
7. Hormone
CHO
1.2.1 Anorganiese Verbindings
Definisie: Anorganiese verbindings is chemiese verbindings wat nie die element
koolstof (C) besit nie en nie deur lewende organisms vervaardig word nie.
- Natuurlike Prosesse
- Metabolisme
- Water, Gasse, Minerale Soute
1. Water
Funksies van water: oplosmiddel, chemiese reaksies, hidrolise,
vervoermiddel, smeermiddel, temperatuur, vorm en stewigheid
2. Mineraalelemente (Stowwe wat deur lewende organismes benodig word)
makro (baie nodig) Na, K, Ca, P
mikro (min nodig) Fe, I
3. Besmetingstowwe
- Kunsmis voorsien voedingstowwe aan plante
- Voedingstowwe in kunsmis:
* Stikstof (Nitrate)
* Fosfor (Fosfate)