Kwartaal 4
Sleutels:
Hystoestel : n toestel wat swaar voorwerpe met toue oplig
Katrolwiel: n katrool vir ophys of intrek , met n geroefde rand waarin die kabel pas
Mynhyser: n metaal bo ks wats erts vervoer,kan
Kap: n afdak of oordekking vertikaal of teen n heiling getrek word
Ons kry 2 soorte skagtoring
-staaskagtoring
-betonskagtoring
Verskille tussen die 2 skagtorings:
Staalskagtorings Betonskagtorings
goedkoper as n betoskagtoring Duurder as n staalskagtoring
Ligter ;as beton ;dus hoef geen fondamente diep in te wees Swaar ;het sterk fondamnete nodig
nie
Konstruksie van n staalskagtoring kan oor naweke Sodra daar met die konstruksie van n betonskagtoring
/vakansiedae of as die weer sleg is gestaak word. begin is ,moet dit klaargemaak word.
kan afgetakel en opgebreek word en as skrootmetaal Moeilik om te sloop en kan nie verkoop word nie
verkoop word
Benodig meer instandhouding as betonskagtorings Bennodig minder instandhouding as
staalskagtorings
Kan roes of korrodeer Kan weerelemente goed weestaan
Kan in sterk wind vibreer of wieg Kan sterk wind weerstaan
Gewoonlik gebruik waar n trommelhysmasjien is -Gewoonlik gebruik waar n wrywingshysmajien is