Gr 12 Toerisme Pakket. Termyn 1 - 3_2025 @Juffrou Ansie
Berei jou voor vir die Eksamens met hierdie volledige stel studienotas: Gekombineer uit DBE- en IMPAQ-prelim vraestelle (2019–2024). Wys jou die verskillende maniere hoe dieselfde werk in vrae kan verskyn Ideaal om jou selfvertroue vir die Eksamens te bou