Graad 11 Verbruikerstudies Volledige T 1 - T3_2025 Pakket @Juffrou Ansie
Gr. 11 Verbruikerstudies 2025 Volledige pakket vir T1–T3. Dek verbruiker en ekonomie, tekstiele, bemarking, klere, behuising, meubels & meer. Sluit aktiwiteite, antwoorde en opsommings in. Ideaal vir eksamenvoorbereiding of hersiening.