QUESTIONS AND ANSWERS (GRADED
A+)
Wie is die vier karakters op die plakkaat? - ANSWER-Jacques, lena, jan-paul en carina
Wat is die verhouding tussen die karakters as jy na hulle plasing op die plakkaat kyk? -
ANSWER-Jac + Lena = in a verhouding
Jan-paul staan agter wat aandui dat hy het 'n persoonlike verhouding met die ander
mense
Carina is op die linkerkant en het geen persoonlike verhouding met die mense op die
plakkaat.
Bespreek waarom Jan-Paul agter die Ander hoof karakters geplaas word. - ANSWER-
Die plaasing van jan-paul suggereer dat hy aan beide die hoofkarakter
Ons ook weet dat daar a liefdedriehoek is
Waarom word treinspore op die plakkaat gewys? Wat is die simboliek daarin -
ANSWER-Jac se pa = treindrywer
Jac het basies op dje treinspore grootgeword
Die simbolies is dat die treinspore dui aan 'n tyd toe jac op sy ongelukkigste en
gelukkigste was
Wat dui die trein aan die linkerkant aan? (Plakkaat) - ANSWER-Dit is die trein was Jac
na Denneberg Verbeteringskool geneem het.
Gee enige twee Keer wanneer die leuse voorkom: "moenie dink nie, doen net." -
ANSWER-Waar Jacques vir Lena sê dat sy saam met hom moet vlug - voor hy
veroordeel (convicted) is.
Waar Jacques en Jan-Paul baklei en hy sê dat Jan-Paul nie moet dink nie, hy moet net
doen. Dit word sarkasties bedoel.
Gee enige twee Keer wanneer die leuse voorkom: "vriende vir altyd." - ANSWER-Dit is
waar Lena uiteindelik erken dat sy 'n verhouding met JP het asook toe JP dit aan
Jacques erken (ironise)