Susan Boyle
-Kobus Grober
TITEL Skep verwagting dat gedig oor
spesifieke persoon hadnel (Susan
Boyle)
Naam is slegs in die titel en nerens
anders in die gedig nie (lei tot
universiele bootskap)
TEMAS Liefde en saligmakig/verlossing
Genade en oordeel
Reg en geregtigheid/ongeregtigheid
Waardigheid van die armes
Vryheid van voordeel
Droom en realiteit
Vooropgestelde idees
BOOTSKAPPE Moet nie ander op hulle baadjie
takseer
Nooit te oud om jou droom na te
jaag nie
Elke mens het n talent wat hy moet
troetel en gebuik
BOU / STRUKTUUR Geen vaste rympatroon
Geen vaste strefebou
Geen hoofletters
(toon eenvoudigheid van Susan Boyle)
INTERTEKTUALITEIT Britian’s got Talent – episode van
Susan se oudisie
Sprokie : “Die lelike eendjie”
Les Miserables musiekblyspel
Verhaal van Christus
, Susan Boyle
-Kobus Grober
1. daar staan jy inskrywing 43212
2. voor die pilatusse van Britian’s got talent
3. aangeja soos ‘n skaap
4. miserabel vaal in die lug verguis
5. die monobrou en die kapsel raam
6. jou vertelsel van ‘n klein Nasaret
7. Simon spot, skares jou uit:
8. jy is die grap van die jaar
9. met die eerste woorde van I dreamed a dream
10. het jy anuit vernederende vooroordeel
11. hulle en miljoene ander op YouTube
12. in ongeloof laat aanskou
13. hoe jy jare se troeteltalent
14. aan die hele wêreld skenk
-Kobus Grober
TITEL Skep verwagting dat gedig oor
spesifieke persoon hadnel (Susan
Boyle)
Naam is slegs in die titel en nerens
anders in die gedig nie (lei tot
universiele bootskap)
TEMAS Liefde en saligmakig/verlossing
Genade en oordeel
Reg en geregtigheid/ongeregtigheid
Waardigheid van die armes
Vryheid van voordeel
Droom en realiteit
Vooropgestelde idees
BOOTSKAPPE Moet nie ander op hulle baadjie
takseer
Nooit te oud om jou droom na te
jaag nie
Elke mens het n talent wat hy moet
troetel en gebuik
BOU / STRUKTUUR Geen vaste rympatroon
Geen vaste strefebou
Geen hoofletters
(toon eenvoudigheid van Susan Boyle)
INTERTEKTUALITEIT Britian’s got Talent – episode van
Susan se oudisie
Sprokie : “Die lelike eendjie”
Les Miserables musiekblyspel
Verhaal van Christus
, Susan Boyle
-Kobus Grober
1. daar staan jy inskrywing 43212
2. voor die pilatusse van Britian’s got talent
3. aangeja soos ‘n skaap
4. miserabel vaal in die lug verguis
5. die monobrou en die kapsel raam
6. jou vertelsel van ‘n klein Nasaret
7. Simon spot, skares jou uit:
8. jy is die grap van die jaar
9. met die eerste woorde van I dreamed a dream
10. het jy anuit vernederende vooroordeel
11. hulle en miljoene ander op YouTube
12. in ongeloof laat aanskou
13. hoe jy jare se troeteltalent
14. aan die hele wêreld skenk