Tegnologie
Gr 8 – November Eksamen
80 Punte
Afdeling A – 40 Punte
Afdeling B – 24 Punte
Afdeling C – 16 Punte
Afdeling B – 24 Punte
1. Jy moet verskillende tipe lynwerk ken/verskillende lyn tipes
Konvensies sluit die volgende in:
Die buitelyne
van 'n
skets/tekening
moet dik,
donker
konstruksielyne
wees.
Wanneer jy met
'n
skets/tekening begin, moet die
konstruksielyne dun/lig wees.
Gebroke lyne toon verborge detail aan.
Strepieslyne word vir senterlyne gebruik
2. Ken jou strukture
, Soorte Strukture: Raamstruktuur, Dopstruktuur en Soliede struktuur.
n Raamstruktuur bestaan uit dele wat verbind word om ‘n raam te
vorm, bv. ‘n hyskraan of ‘n kragmas.
‘n Dopstruktuur bied beskerming van buite af, bv. ‘n eierhouer wat eiers
beskerm
Soliede strukture maak staat op soliede konstruksie om laste te dra en
die gewig daarvan veilig in die grond te dra
Funksie van Strukture:
Ondersteun dinge
Oorspan ‘n afstand
Omsluit ‘n ruimte
Struktuur Komponente/Versterking van Strukture:
Pilare is vertikale struktuurkomponente. Die funksie van pilare is om
balke te ondersteun, en so die gewig van die struktuur na al die pilare te
versprei.
Balke is horisontale struktuurkomponente. Balke versprei die gewig na
die pilare. Dra gewig
‘n Vrydraende balk (kantelbalk) is ‘n struktuurkomponent wat soos ‘n
arm uitsteek vanaf die hoofstruktuur, en word net aan die een kant
ondersteun.
‘n Steunmuur is ‘n struktuur wat teen ‘n muur gebou word om die
muur te ondersteun of te versterk.
Boë - ‘n Boog is ‘n halfronde struktuur wat ‘n afstand oorspan en ‘n
struktuur wat daarop rus ondersteun.
Stutte – n balk wat gebruik word om n struktuur te ondersteun en
versterk
Ankers – sterk kabels wat gebruik word om maste of brue te ondersteun