100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Read online or as PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Presentation

Presentation Technology Grade 9 Lesson Planning

Rating
-
Sold
1
Pages
26
Uploaded on
03-01-2023
Written in
2022/2023

This document includes the lesson plans required by the DBE to successfully build your planning. It enfolds all specifications of a lesson according to CAPS and the ATP's

Institution
Course

Content preview

Ontwerpvaardighede:
Eerstehoekse Ortografiese projeksie: driedimensionele objekte op papier


Konsep van die teken van drie verskillende aansigte:
 Vooraansig, Linker- of Regteraansig, Boaansig.
 Eenvoudige kubusse
 Lyntipes: donker, dof, strepies, golwend, ketting
 Skaal en afmetings
 Meer komplekse 3D-Objekte:
 Gebruik instrumente en teken in Ortografiese
 projeksie.


Ontwerp probleem:
Trappe met rolstoel oprit
Ontwerpvoorstel:
Spesifiseer die aantal trappe, die hoogte van trappe, die hoogte van die
trap, die wydte asook die helling van die oprit met reling vir veiligheid

Verduideliking
Verduideliking van instruksies en die mediasie van die konsepte van:
- Ontwerpvaardighede
Verduideliking van instruksies en die mediasie van die konsepte van:
- Eerstehoekse Ortografiese projeksie:drie-dimensionele objekte op
papier.
Verduideliking van instruksies en die mediasie van die konsepte van:
- Konsep van tekeninge in drie verskillende aansigte:
- Vooraansig,
- Linker- of Regteraansig,
- Bo-aansig.

,Eenvoudige kubusse


Lyntipes / konvensies:
- donker, dof, strepies, golwend, ketting.
- Skaal en afmetings



Meer komplekse 3D-Objekte:
Gebruik instrumente en teken in Ortografiese projeksie.


Ontwerp probleem:
Trappe met rolstoel oprit
Ontwerpvoorstel:
Spesifiseer die aantal trappe, die hoogte van trappe, die hoogte van die
trap, die wydte asook die helling van die oprit met reling vir veiligheid.
Opvoeder stel die FAT bekend


Hulpbronne
 Prente / illustrasies van:
 Ontwerpvaardighede
 Eerstehoekse Ortografiese projeksie,
 Konsepte van tekeninge drie verskillende aansigte,
 Lyntipes / Konvensies
 (Praktiese demon-strasies van video grepe).
 Prente / illustrasies met verduideliking

, Ontwerp probleem:
Trappe met rolstoel oprit
Ontwerpvoorstel:
Spesifiseer die aantal trappe, die hoogte van trappe, die hoogte van die
trap, die wydte asook die helling van die oprit met reling vir veiligheid.


Leerder aktiwiteite:
- Verstaan eerstens wat die teorie beteken en hoe en waar dit toegepas
kan word.
- Doen gereeld oefeninge ten einde nuwe konsepte te verstaan.


Ontwerpvaardighede, Eerstehoekse Ortografiese projeksie,
Konsepte van teken van drie verskillende aansigte – Voor-, Linker- of
Regteraansig, Bo-aansig, Lyntipes, Skaal en afmetings


Verduidelik aan iemand tuis wat jy geleer het en hoe jy dit kan gebruik.
Indien moontlik, neem foto’s met selfoon van die leerders besig om te
leer. Gebruik die Video grepe wat aangebied word.


Assessering
Die leerder demonstreer kennis en begrip van wat/sy geleer het of
ervaar het, wanneer hy dit in besonderhede aan iemand anders kan
verduidelik.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 3, 2023
Number of pages
26
Written in
2022/2023
Type
PRESENTATION
Person
Unknown

Subjects

CA$10.11
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Read online or as PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
annemarieschrenk

Get to know the seller

Seller avatar
annemarieschrenk College
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
2
Member since
3 year
Number of followers
3
Documents
74
Last sold
3 year ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions