LEWENSORIENTERING
Kwartaal 2
demokrasie & Menseregte
Diskriminasie & Menseregteskendings
menseregteskending- behels ontneming v individue se fundamentele regte. hulle word minderwaardig
behandel en verdien geen respek nie.
diskriminasie- onregverdige & ongelyke behandeling teenoor mense van ander ras, geslag, seksuele
orientasie of godsdiens.
Verantwoordelike burgerskap:
respek & bevordering v menseregte in jou gemeenskap
wees besorg oor ander se gesondheid
neem deel aan anti-menseregteskendingsveldtogte
gehoorsaam die wet
neem deel aan burgerlike & politieke aktiwiteite(verkiesings)
betaal inkomstebelasting
veldtog- beplande reeks aktiwiteite en prosesse wat ‘n saak bevorder.
projek- individuele/gesamentlike onderneming wat navorsing doen om spesifieke doel te bereik.
evalueer doeltreffendheid v veldtog deur:
neem ‘n veldtog in aksie waar
voer onderhoude met mense wat deel vd veldtogte was
ondersoek v kwessie tydens/na veldtog
**rol van sosiale media – veldtogte te evalueer & met publiek te kommunikeer
**sukses van veldtog – SWOT-analise (sterkpunte,swakpunte,geleenthede,bedreigings)
handves van regte
vorm deel vd grondwet
bevoder demokratiese waardes v mensewaardigheid, gelykheid, vryheid
beskryf basiese menseregte v alle burgers van suid-afrika
, 4 kategoriee v menseregte:
1. basiese regte – gelykheid, waardigheid, reg op lewe
2. burger regte – vryheid, veiligheid, privaatheid, reg op lewe
3. politieke regte – reg op verkiesing
4. sosio-ekonomiese regte – reg op voedselveiligheid, skuiling
__________________________________________________________________________________________
Die media
demokrasie- vorm van regeringsleierskap waar publiek die regeringsleiers verkies.
gedrukte media- massamedia wat nuus en inligting deur gedrukte publikasies lewer. (boeke/koerante)
sosiale media- rekenaargebaseerde tegnologie wat die deel v idees en gedagtes deur netwerke en
gemeenskappe vergemaklik. (netwerk 24/Instagram)
media speel ‘n belangrike rol in ‘n demokrasie:
voorsien inligting aan verkiesers
onwettige aktiwiteite & hofsake rapporteer
versprei onwettige dade wat plaasvind
identifiseer probleme in ons land
vorm openbare mening
om die reg doeltreffend te beskerm word beperkings op media geplaas om regverdigheid, eerlikheid,
betroubaarheid te verseker.
onderwerpe mag nie haat/geweld insluit nie
politieke partye mag nie bevoordeel word nie
regstellings as foute gemaak is
alle groepe moet gelyk behandel word
media vervul nie altyd verantwoordelikhede nie:
1. weerhou inligting/ publiseer berigte v vooroordele om advertensies tevrede te stel
2. fokus op onbelangrike dinge i.p.v feite
3. politieke nuus handel meer oor persoonlikhede
4. paparazzi bemoeilik bekende sterre se lewens