LEWENSORIENTERING
Kwartaal 1
Selfontwikkeling in die Samelewing
Stres
Stres- gevoelens van vrees, druk en verwagting en kan angs daarvan ervaar.
Vrees/Angs- emosie wat ongemak en senuweeagtigheid veroorsaak.
Stressors- Druk wat tot stres lei
Chroniese stres- As stres vir lang tydperk aangaan en toenemende druk veroorsaak.
Positiewe stres- maak jou gereed vir aksie en gee jou adrenalien + energie. Bv. Wanneer jy voor in die klas
staan en praat. Dit is vir ‘n kort tydjie en jy kan dalk swetende hande ervaar en droë mond of skoenlappers
op jou maag.
Negatiewe stres- as stres meer is as wat jy kan hanteer, is dit ongesond. Jy mag siek, ongelukkig of
depressief raak. Jy is nie instaat om jou take te doen so goed as wat jy kan nie. Jy sal hoofpyne kry of nie kan
slaap nie.
emosionele stressors
veroorsaak deur jou
emosies, bv.
Fisiese stressors tienerswangerskap, dood
veroorsaak deur fisiese
van ouer sosiale stressors
beserings, seksuele
veroorsaak deur mense
misbruik, a.g.v. geweld.
stressors en verhoudings rondom
jou, bv. groepsdruk en
egskeiding
omgewing stressors
veroorsaak deur
ruimtes waarin jy is bv.
ekstreme weer of
besoedeling .
vaardighede wat jy nodig om stres te bestuur:
kommunikeer met ander
weet hoe om probleme op te los
emosionele hantering
ontspanningstegnieke
tydsbestuur
, hanteringsmeganismes vir stres:
ontspanning en asemhalingsoefeninge
liggaamlike oefening
Praat met iemand
Beplanning & tydsbestuur
kry genoeg slaap in
Wat is belangrik om stres te bestuur?
Liggaam produseer stres hormone- Kortisol en Adrenalien
Kortisol is die hormoon wat geproduseer word tydens vrees en manifesteer in angstigheid.
Adrenalien is die hormoon wat die liggaam voorberei om te fisies te reageer op
gevaar/bedreiging.
Indien jy nie daarin slaag om stres te hanteer nie kan jou liggaam te veel van hierdie hormone
produseer . Die stres beskadig dan jou liggaam en verander in chroniese siektes soos hoë
bloeddruk.
___________________________________________________________________________________
Konflik
konflik- meningsverskille tussen individue.
intrapersoonlike konflik- Innerlike konflik met jouself of ander
interpersoonlike konflik- eksterne konflik tussen verskillende mense.
konflikoplossing- ooreenkoms bereik wat oorsaak van konflik oplos.
Konflikhanteringstyle:
vermyding
ontkenning
samewerkend
ooreenstemming
Konflikoplossing vind plaas as:
hou gesprek met ander persoon
soek na oplossings vir probleem
wees eerlik
luister ordentlik na ander persoon
maak voorstelle oor probleemoplossing
eindig op goeie noot
selfbeheersing