Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 18 páginas
Resumen

Summary die_kruppel_engel_vrae. Graad 11 afrikaans

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 18 páginas

Questions (Questions)

Vista previa del contenido

Die kruppel engel
- Zenobia Kock -

HOOFSTUK 1
1. Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het?
2.1 Waarheen is Tina op pad? (bl. 1)
2.2 Op watter tipe vervoer maak sy staat?
3. ‘n Motor hou stil en ‘n seun klim uit.
3.1 Wie is die seun?
3.2 Beskryf hoe die seun deur Tina se oë gesien word.
3.3 Wat sê hy vir Tina?
4. Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas?
5. Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Sê ook waarom jy so sê.
Ant Lya is Stefaans Marais se ma.
6. Beskryf Tina se fisiese voorkoms. Noem 9 feite.
7. Was Tina gelukkig by die plaasskool, Rising Star? Motiveer ook jou antwoord.
8. Hoe weet die leser dat Tina baie goed vaar op skool?
9.1 Wat is Tina se siening oor “safe sex”?
9.2 Hoekom is dit haar siening?
10. Hoe weet ons dat Stefaans Marais nogal baie alkohol gebruik?
11. Hoe weet Tina dat daar wel plekke is waar jy in Afrikaans kan studeer na skool?
12.1 Verduidelik wat Tina bedoel met: “Sy wat Tina is, is ook ‘n mistyk…”.
12.2 Hoe laat Tina se ma haar partykeer voel oor die feit dat sy gebore is?
13. Hoe is Tina en Pa At aan mekaar verwant?
14. Tina vra vir Stefaans Marais vir geld.
14.1 Waarvoor moet hy alles betaal?
14.2 Hoekom wil Tina na die dorpskool toe gaan?
15. Hoekom vra Tina vir Stefaans Marais om vir ant Lya die geld te gee waarmee sy haar skoolbenodigdhede
te koop en nie vir haar ma nie?
16. Waarvoor gee Stefaans Marais nie geld nie?
17. Weet Tina se ma van haar planne om na die dorpskool te gaan? Motiveer ook waarom jy so sê.




1

,HOOFSTUK 2
1. Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Skryf net die nommer en die antwoord neer.
Ma Lettie is (frustreerd/kwaad/geskok) as sy hoor Tina wil na die dorpskool gaan.
2. Hoekom reageer haar ma so?
3. Watter tipe werk wil Tina nie eendag doen nie?
4. Watter klagte het Ma Lettie oor Tina?
5. Wat leer die dorpskool nie vir die kinders nie?
6. Wat het gebeur toe Tina vir haar ma sê dat sy vir Stefaans Marais gevra het om te betaal vir die
dorpskool?
7. Wat is die kleintjies se name?
8.1 Wat besef Tina nadat haar ma haar so verskriklik geslaan het?
8.2 Hoekom lyk Tina anders as die ander bruin kinders.
9. Hoe oud was Ma Lettie toe sy swanger geraak het met Tina?
10. Watter leuen het Ma Lettie vir Tina vertel van wie haar biologiese pa was? Noem 3 feite.
11. Wat bedoel Tina met: “Om te weet wie jou pa is, is om te ís.”?
12. Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Sê ook hoekom jy so sê.
Tina wil ook agter die kunsklas met iemand vry soos die ander kinders.
13. Ma Lettie wil nie praat oor…
A Stefaans Marais
B Jakob
C Ouma Rebekka
D Oompie Ketôt
14. Watter tipe werk doen Pa At?
15. Vul die ontbrekende woorde in.
Pa At gee óf ‘n 15.1 ____ ____ óf kry 15.2 ____ wanneer hy baie kwaad is. Ma Lettie sê dat hy net
15.3 ____ drink. Hy sorg goed vir hulle met 15.4 ____, 15.5 ____ en 15.6 ____, maar as sy 15.7 ____
naby aan die naweek is, dan het hulle net die 15.8 ____ wat Ma Lettie in die groot huis verdien en
die geld wat deur die 15.9 ____ inbetaal word.
16. Verduidelik hoekom ‘n prokureur elke maand vir Ma Lettie geld inbetaal.
17. Hoe weet ons dat Tina ‘n nagmerrie oor Jakob gehad het? Noem 2 feite.
18. Watter verwyt het Ma Lettie teenoor Tina op Oukersaand?
19.1 Hoe het Pa At reageer toe hy hoor dat Tina vir Stefaans Marais gaan vra het om te betaal vir die
dorpskool?

2

, 19.2 Waarom het hy so reageer? Noem 2 feite.
20.1 Hoekom het Ma Lettie vir ant Merlin begin slaan?
20.2 Verduidelik waarom die mense nie van ant Merlin hou nie.
21. Pas die beskrywings in kolom B by die beskrywings in kolom A. Skryf net die vraagnommer en die letter
neer.

A B
21.1 Van Noodt se bruin woonbuurt A Oom Ketôt se vrou
21.2 ant Sanna B Het net soveel sjebiens as kerke.
21.3 Evaan C Jakob se ma
21.4 ant Merlin D Het ‘n te kort aan kerke
E Wou Pa At met ‘n mes aanval


HOOFSTUK 3
1. Wie het Tina gevat om alles vir die dorpskool te gaan koop?
2. Verduidelik wat bedoel word met die volgende vergelyking:
“Pa At loop rond soos ‘n donderwolk.”
3. Wat is stilstuipe?
4. Vul die ontbrekende woorde in. Skryf net die vraagnommer en die woord neer.
Pa At blameer Tina daarvan dat sy 4.1 ____ is, want sy wil na die 4.2 ____-skool toe gaan
en wil tussen die 4.3 ____ wees eerder as haar eie mense. Hy sê sy sal altyd ‘n 4.4 ____ in die
Boere se oë wees. Tina huil en sê dis nie omdat sy ‘n 4.5 ____ wil wees nie, maar omdat sy nie
eendag ander mense se huise wil 4.6 ____ maak nie omdat sy 4.7 ____ is daarin.
5. Aan wie, volgens Pa At, is die Boere te danke vir die kos wat hulle het om te eet?
6.1 Watter twee mense gaan die dag saam met Tina dorp toe met die dag wat skool begin het?
6.2 Hoekom moes die twee mense saam met haar gaan?
7.1 Met watter vak sukkel die kinders by die dorpskool?
7.2 Hoekom sukkel Tina nie met hierdie vak nie?
8. Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Motiveer ook waarom jy so sê.
Tina sukkel met die Afrikaanse termonologie in die Wiskunde klas.
9. Verduidelik wat Tina bedoel wanneer sy sê die ander vakke is vir haar soos koek terwyl sy droë
pap verwag het.
10. Waarmee assosieer Tina trappe?
11. Watter nare ondervinding beleef Tina die eerste aand in die koshuis?
12. Met wie deel Tina ‘n kamer in die koshuis?

3

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
14 de noviembre de 2025
Número de páginas
18
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen
$11.18

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Vendido
0
Seguidores
0
Artículos
23
Última venta
-



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes