Kwartaal 4
Eenheid 1 Eropese Kolonisasie Van Afrika In Die
Laat 19de Eeu
Afrika voor Eropese kolonisasie
-voor 1800 het afrika uit duisende etniese groepe met hul eie
*tradisies
*godsiense
*kultuur bestaan
-In 1450 het die eerste erposes handelaars na afrika gereis
Hul het nie in binneland van afrika gegaan nie
omdat :
- Afrika se weermagte baie sterk was
- Hul het hoofsaaklik by die hawens of langs die kus handel dryf
Vir volgende 400 jaar was die vernaamste:
*handelsartikels
*slawe
*dierevelle
*ivoor wat vir gewere
*huishoudelike goedere
*plaasimplemente
*materiale verruil.
,Hoekom het n paar afrika ryke nie gehou nie?
-n paar afrika ryke het oor die jare gevorm maar het nie lank gehou
nie weens aanhoudende gevegte tussen buurstamme.
Gaan aktiwitwite deur
Berlynkonferensie van 1884
Sleutel
Inheemse mense: die oorspronklike ,plaaslike mense
Imperialisme: begeerte om ander lande te beheer of
beinvloed
Kolonisasie: die proses waardeur n eropese land
gewoonlik met dwang n ander verafgelee land
oorneem. (As jy klaar n land oorgeneem het )
Wat gebeur sodra hul die land oorneem ?
-sodra die land oorgeneem is ,stuur hul setlaars om dit ekonomies te
gaan uitbuit
-om oor die inheemse mense te regeer
Watter lande het voor 1884 al groot en klein
grondgebiede in afrika gehad?
Groot Klein
-Brittaje -duitsland
-frankryk -italie
-Portugal
, Wie was die duitse kanselier en wat het hy
gedoen en hoekom?
-Otto von Bismarck
-hy het n internasionale konferensie in berlin bele
-hy wou riglyne vir kolonisasie of vir die oorname van afrika opstel
14 lande het n dokument onderteken wat die
volgende ingesluit het:
1.geen slawehandel
2.geen verkope van alcohol en gewere aan sekere gebiede nie
3.sendingaktiwiteite moet beskerm word
4.areas van invloed miet volgens lengte-en breetegrade verdeel
word
5.Lande moet mekaar in kennis stel waneer hulle n gebied
oorgeneem het
6.Grond moet die wettige eiendom van die afrika-inwoners wees
7.Lande kon aan n grondgebied vashou indien:
- hul n verdrag met plaaslike hofman insluit
- hul vlag gewapper
- hul polisie gehad het om reg en geregtigheid te laat seevier
- Hul ekonomiese gebruik van die kolonies gemaak het ;so nie ,kon
n ander mag inkom en die grondgebied oorneem.
Nota
-Die berlynse konferensie het die imperialistiese wedloop om
afrika geformaliseer
-Afrika is vinnig na die konferensie opgedeel
-elke eropese land wou soveel as moontlik nuwe grondgebied vir
hulself he om hulle teenstaanders te kon wen
-Hul het al die reels geignoreer.