100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Sosiale wetenskappe : Geskiedenis Opsommings Graad 8 Kwartaal 1

Puntuación
4.0
(2)
Vendido
19
Páginas
22
Subido en
20-01-2021
Escrito en
2019/2020

Lekker opsommings om jou eerste kwartaal af te skop !!

Institución
Grado








Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Libro relacionado

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

¿Un libro?
No
¿Qué capítulos están resumidos?
Kwartaal 1
Subido en
20 de enero de 2021
Número de páginas
22
Escrito en
2019/2020
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

GESKIEDENIS TOETS BL 79-97 1
LOS UIT 92-93
Kwartaal 1

Die industriele Revolusie in Brittanje en Suidelike Afrika bl 79

*Voor die industriele revolusie het die lewe gewentel rondom n vreedsame
landboukundige gemeenskap.

*Later het verstedeliking begin plaasvind soos wat fabrieke opgerig is.
WEET (verstedeliking: mense begin trek weg uit klein dorpies na stede waar
fabrieke/werksgeleenthede vir hulle is)

*Die werk en lewensomstandighede van mense in die geindustriele Britanje
was SKOKKEND *DAAROM: het daar vakbondbewegings tot stand gekom
*Hulle het hul beywer om beter omstandighede vir
werkers te eis.

*Die industriele revolusie het tot groot toename in: mag en reikdom
in Brittanje gelei.
(suikeriet groei in NATAL)
*1860 is INDIERS in die Britse kolonie van NATAL ingebring om op die
SUIKERPLANTASIES te werk. (werkskontrakte gehad)
*Baie van die INDIERS het hul nadat hul werkskontrakte verstryk het
hul toe PERMANENT in SA gevestig.

*Die ondekking van 1 klein steentjie: DIAMANT het alles vir SA verander
*n INDUSTIELE REVOLUSIE het ontstaan

*Die INDUSTRIELE REVOLUSIE LEI TOT: *Verstedeliking
*Toeloop van duisende buitelanders
wat na SA vir n DIAMANTSTORMLOOP gekom het.

*Noem n voorbeeld van toerusting wat tot die meganisering van landbou in
Brittanje gelei het: DIE STOOMPLOEG Bl 79
*lei tot meganisering van landbou in Brittanje

,EENHEID 1 VERANDERINGE IN BRITTANJE TYDENS DIE INDUSTRIELE 2
REVOLUSIE BL 80-

Wanneer het die Industriele Revolusie in Brittanje begin? 1700's

Die keerpunt in die wêreld geskiedenis sou nooit kon plaasvind sonder:
*Rykdom wat slawehandel en slawe-arbeid
op die plantasie gebring het nie.
*Handelaars in Brittanje het baie ryk geword deur die produkte wat deur slawe-
arbeid in kolonies geproduseer is.

*Waarvoor het die Handelaars in Brittanje hul rykdom gebruik of aangewend
wat hul gemaak het deur produkte te verkoop wat slawe-arbeid produseer het?

Die Rykdom is gebruik vir die finansiering van: LANGVRAAG KEN

1. Groot fabrieke vir maak van klere

2. Nuwe uitvindings soos weef en spinmasjiene
*meer produkte kon gemaak word
*die proses van maak kon versnel word

3. Stoomenjin *Gebruik om: *masjiene in fabrieke
*masjiene op plase van krag
*masjiene in myne te voorsien
* eerste spoorwee (stoomtreine)

4. Steenkoolmyne *hul moes die steenkool produseer wat
vir die stoomenjins gebruik moes word

5. Ystermyne *was nodig om al die masjiene wat nodig
is te maak (ystererts te produseer)

6. Skeepsbou *skepe moes:
*grondstowwe van die kolonies vervoer
*en vervaardigde goedere weer na en van
die kolonies af vervoer.

7. Kanale, Paaie en Brûe *is gebou om:
*goedere tussen: myne, fabrieke en hawens

, te vervoer vir die produksie van
Boumateriaal soos: hout, glas, tou en yster
*Britse skepe het slawe van WES-AFRIKA na * NOORD-AMERIKA en die 3
* KARIBIESE EILANDE vervoer
*Slawe is dan hier verkoop om op die: KATOEN en TABAKPLANTASIES te werk

* Slawehandelaars het ryk en invloedryk geword deur die slawe wat ook
*SWART GOUD genoem is geword. Swart goud = SLAWE

Wie het die Slawe gekoop by die Slawehandelaars?

*Die plantasie- eienaars het slawe gekoop
*slawe het dan al hul regte en vryheid verloor

Onder watter omstandighede moes hierdie slawe dan werk? KEN NOEM

*Hul moes onder aaklikge omstadighede bly
*Dikwels gesterf a.g.v gebrek aan mediese sorg
*Min kos gekry
*Uiters fisiese harde werk doen
*Kinders moes ook op plantasies werk.

Watter Britse hawens het baie ryk geword? Hawens soos: BRISTOL
LIVERPOOL
LONDEN

Hoekom het die hawens ryk geword? Hul het belastings gehef/gevra op alle
invoere en uitvoere van goedere

Die suksesvolle handel asook die toenemende aanvraag na Britse goedere in
Afrika en Amerika het baie bykomende WERK in BRITTANJE geskep

Wat was die eerste toerusting wat uitgevind is om katoen in fabrieke te spin en deur
wie? KEN BL 80
WAT? Spinning Jenny
DEUR WIE? James Hargreaves Harg reaves
WANNEER? 1764
WAARVOOR? Spin van Katoen in fabrieke gebruik
$3.51
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Reseñas de compradores verificados

Se muestran los 2 comentarios
8 meses hace

4 año hace

4.0

2 reseñas

5
0
4
2
3
0
2
0
1
0
Reseñas confiables sobre Stuvia

Todas las reseñas las realizan usuarios reales de Stuvia después de compras verificadas.

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
LeafyNotes
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
603
Miembro desde
5 año
Número de seguidores
298
Documentos
64
Última venta
1 semana hace
Leafy_Notes

Hello, my name is Anika. I am a first-year university student and the owner of Leafy Notes Store, where I sell summaries and study notes for high school students. I believe that anyone can excel in their subjects with the right study materials. Join me on this journey to explore the leafy world of knowledge. After recently completing my matric year, I have discovered many tips and tricks to make studying more enjoyable and effective. I am committed to keeping my summaries updated with the current school year\'s content, ensuring they are always relevant and helpful. My notes are designed to help you achieve higher academic ranks by providing simple and easy-to-understand summaries. I have employed various techniques to condense the material, improving your comprehension and retention. If you notice any mistakes or have any feedback, please feel free to send a message. Additionally, if you have any questions, do not hesitate to reach out. I understand Afrikaans and English. Have an amazing day!

Lee mas Leer menos
4.5

102 reseñas

5
71
4
20
3
6
2
1
1
4

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes