Wat is ‘n rekenaar?
• ’n QWERTY-sleutelbord is die algemeenste een.
• Touch type – gebruik al die vingers aan beide hande Hardeware en sagteware
en gebruik spesifieke vingers vir spesifieke letters.
• Hardeware – dele van die rekenaar wat ons kan sien
•
en vat (skerm, muis, sleutelbord).
• Sagteware – die instruksies wat aan 'n rekenaar gegee
•
word om 'n spesifieke taak uit te voer (programme).
Kom ons stoor ons werk
• Werk wat tans gedoen word, word tydelik in die geheue •
gestoor as die program oop is en die rekenaar aan is.
• Jy moet die werk stoor om later toegang daartoe te hê. • Die inligtingverwerkingsiklus
• Alles wat gestoor word, word in lêers gestoor, wat in
lêergidse (folders) gegroepeer is. M1.1: • Data – onverwerkte items (teks, getalle, grafika, klank,
Sample
•
•
Inleiding tot
rekenaars
•
video's).
Inligting – die resultaat van die verwerking van data en
moet nuttig wees.
•
Summaries after sample •
• Inleiding tot Windows
Die bedryfstelsel laai outomaties wanneer die rekenaar aangeskakel
word – die selflaaiproses.
• Graphical user interface (GUI) – laat gebruikers toe om met die
rekenaar te kommunikeer en keuses te maak deur ikone/teëls te
gebruik.
Algemene eienskappe van programme • Algemene aksies met die muis:
o Klik – rus die wyser op 'n voorwerp en klik een keer met die
• Windows-programme – programme wat geskryf is om op 'n
linkerkantste knoppie.
Windows-bedryfstelsel te loop.
o Dubbelklik – klik twee keer vinnig op die linkerkantste knoppie.
• Venster (window) – die area wat gebruik word om die terugvoer
o Regsklik – klik met die regterkantste knoppie.
van die program wat begin is, te vertoon.
o Sleep – klik op 'n voorwerp, hou die linkerkantste knoppie ingedruk
• Ribbon – die komponent wat kieslyste en balkies kombineer.
en beweeg die muis.
•
o Rol – gebruik die wiel tussen die 2 knoppies om op/af te beweeg.
•
• Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR10 RTT K1-A1 Breinkaart RDVJL Handboek: Rekenaars, deel van jou lewe
,Sample
Summaries after sample
, M3.4: Voeg grafika by M3.3: Redigering
• Die Picture Tools Format-tab op die Ribbon verskyn Skrapping, skuif en kopiëring van teks
wanneer jy 'n prent selekteer.
• Verander grootte deur die hoekhandvatseltjies te trek, • Skrap van teks:
gebruik die opdragte in die Size-groep om groottes te o Gebruik die Backspace-sleutel om teks links van die
spesifiseer, of Crop die prente. mekrer te verwyder.
• Picture Styles laat jou toe om die rand van die prent te o Gebruik die Delete-sleutel om teks regs van die merker
verander. te verwyder.
• Shapes: Insert -> Shapes -> kies die vorm -> plaas die M3.3:
merker waar jy die vorm wil hê OF klik op die vorm en • Skuif van teks:
klik in die dokument.
Redigering o Klik Cut / regsklik en kies Cut / druk <Ctrl><X>.
• Drop Caps - vergroot die eerste letter/woord van 'n o Plaas die merker waar jy die teks wil hê en klik Paste /
paragraaf om dit interessanter te maak. regsklik en kies Paste / druk <Ctrl><V>.
M3.4: Voeg
Sample
• Watermerk – teks/grafika wat baie liggies in die
agtergrond van 'n dokument verskyn. grafika by • Kopiëring van teks:
• SmartArt - bied inligting aan met behulp van diagramme. o Kies die teks -> klik Copy / regsklik en kies Copy / druk
• <Ctrl><C>.
• . o Plaas die merker waar jy die teks wil hê en klik Paste /
Summaries after sample •
•
Outomatiese redigeringsopsies
Verwyder die verandering deur die Backspace-sleutel te druk of op Undo
(<Ctrl><Z>) te klik.
•
regsklik en kies Paste / druk <Ctrl><V >.
Soek en vervang
• Hoe om die lys van die AutoCorrect-opsies te sien: File -> Options -> Proofing -> •
AutoCorrect Options. • Find – word gebruik om 'n sekere woord/string te vind.
• Replace – word gebruik om 'n bepaalde woord/string
• met 'n ander te vervang.
Spasiëring en leestekens
• Die gebruike van ‘n en-streep - tellings (3–1), ouderdomme (16–20), •
datums (2–4 Julie of 18–5–1958) en tussenopmerkings. Kontrolering van spelling
• Em-streep (—) is langer en word selde gebruik.
• Gebruik smart quotes (“ ”) in plaas van straight quotes. • Kontroleer die spelling: plaas die merker bo-aan die
• Straight quotes word gebruik vir wiskundige meeteenhede. dokument -> Review, Spelling & Grammer -> spelfoute
• Hardespasies - word gebruik wanneer sekere inligting (name, sal in 'n spelling-paneel verskyn, en moontlike
metings en datums) op dieselfde lyn moet bly. vervangings word verskaf.
• •
Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR10 RTT K1-A3 Breinkaart RDVJL Handboek: Rekenaars, deel van jou lewe