• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages
Summary

Summary Donker Web 1-10 chapter summaries

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 5 pages

This documents includes a full book summary of Donker Web from IEB program Grade 12

Content preview

ÿ Hy het as 11-jarige deur die gang afgestap en sy pa se studeerkamerlig
aangesien.
ÿ Hy het sy pa gesien half oor die lessenaar gebuig met ‘n pistool in sy hand
en ‘n geel koevert wat op die tafel lê. à hy het probeer selfmoord pleeg.
ÿ Sy pa het hom gevra om nie vir sy ma daarvan te vertel nie.
Donkerweb (Opsommings)
Proloog
Xander stap in die donker gang na sy pa se studeerkamer en kry terugflitse van die insident wat 6 maande tevore gebeur
het.

ü Xander is nou 12 jaar oud.
ü Sy pa is besig om in sy studeerkamer te werk.
ü Xander het vir sy pa kom sê, dat daar twee ooms by hul huis is om sy pa te kom sien.
ü Sy pa verwag nie mense nie. Ø Hulle het jeans en swart T-hemde aangehad.
ü Sy Ma gil iewers in die huis. Ø Hulle sê vir Xander dat Dok Pienaar hulle
ü Xander se pa sê dat hy lief vir hom is en dat hy moet gaan wegkruip. gestuur het.
ü Xander kruip weg maar sien steeds hoe die een oom sy pa slaan.


Hoofstuk 1 à Skree
Greg lees ‘n koerantberig deur Turret Media-groep gepubliseer. Die berig handel oor sy dood en dat sy lyk in die Canal Grande
in Venesië uitgehaal is.
- Dit het ‘n skemeragtige plek geword.
Ruimte:
- Binne die huis is daar ‘n swaar/neerdrukkende gevoel.
Greg is by hul huis in Sandhurst.

o Dit is ‘n jaar en ‘n half gelede nadat hy sy pa ontbloot het.
o Thomas Lawson (TJ se oupa) het gesê hy sal hul help as hul enigiets benodig.
o Dit is die laaste aand wat Greg in sy bed slaap.
o Greg hou van hardekwas kuns.
o Greg ry more Stellenbosch toe en alles is klaar gepak.
o Hy word bewus van die verraad in hom:
ü Die ou wat sy eie pa tronk toe gestuur het en vir die wolwe gegooi het.
ü Hy is nie meer dieselfde as wat hy in Lawson Kollege was nie.
ü Hy is forser, treurig en bitter.
o Hy stap na John (blonde hare en blou oë) se kamer en sien alles is steeds soos toe John nog geleef het.
® Greg probeer om John se gedagtenis in hom lewendig te hou. ¥ Bungee
® Hy onthou hoe John hom met elke avontuur saamgesleep het. ¥ White river
® Hy onthou die aand van John se dood en hoe sy ouers reageer het: rafting
Ma Pa ¥ Rotsklim
¥ Reusetouswaai
1. Sy het geskree toe sy hom in die kamer vind. 1. Sy pa het iets gesê wat hy
2. Sy het by die hospitaal soos ‘n verdwalde uit die kar geklim. nog nooit vir iemand vertel
3. Sy voel of sy op haar eie verdrink en sy wil nie hê iemand moet het nie want dit het hom erg
haar kom red nie sy soek net haar kind. geskok.
4. Sy het na John se dood terwyl sy alleen in die huis was
onophoudelik bly skree.
5. Sy voel dat almal vir wie sy lief is van haar af weggevat word.
® Meksikane sê mens sterf 3 dode:
1. Wanneer jy jou oë vir die laaste keer toemaak.
2. Wanneer jy begrawe word.
3. Wanneer niemand jou meer onthou nie. (John het nog een dood oor)
® Sy ma sê sy kan partykeer John nog in sy kamer voel.

Mev. C Labuschagne 2023 - 2024
Woodlands International College

, ® John was die onrustige een en Greg was die denker en die dromer.
Die dinge wat jy inpak is dinge wat jy saam met jou moet dra.
Hoofstuk 2 à Vertrek
Greg is besig om sy kar(BMW 118i- sportmodel) te pak sodat hy die pad Stellenbosch toe kan aanpak. Op pad uit val sy oog op
‘n foto van John.
Ø Greg vat ‘n foto daarvan om die derde dood te besweer.
Ø Hy hoor hoe John hom groet.
Ø Sy ma sê dat die lewe wat Greg nou gaan leef, nie vir John beskore was nie. Sy praat van:
ü Universiteit
ü Greg gaan die paaie loop waarby John nie kon uitkom nie.

Die langpad is daar sodat Greg sy kop skoon kan kry maar die spoke van die verlede haal hom in:

1. Eckardt Wilken se verraad.
2. Hoe Eckardt voorgegee het dat hy Greg se vriend is.
3. Hoe Eckardt ‘n social engineering-aanval op hul gesin geloods het.
4. Hy onthou sy pa in die beskuldigingsbank in die Hooggeregshof à Daar was ‘n vrou met swart skouerlengte hare, ‘n
donkerraambril en ‘n streng mond. Greg dink dis moontlik ‘n joernalis
® Die dag toe die geraamtes uit die kas val was beslissend vir hul gesin.
ü Sy motief à Om wraak te neem vir sy pa, ‘n regter, se dood na ® Die trustfondsgeld het verseker dat sy familie nie finansieel daaronder
korrupte binnehandel met aandele. lei nie.
ü Sy pa is vermoedelik vermoor à Dok Pienaar se werk. ® Hy onthou hoe sy pa daarna in sy studeerkamer gaan sit het en
ü Eckhardt het Greg geleer om rekenaars te kraak à hom gebruik vir prokureurs bel.
sy wraakaanval, PNR. ® Hy en sy ma was stil en verpletterd en bang vir die hofsake, vernedering
en tronksake.
® Hy en sy ma moes terugry Lawson Kollege toe om sy goed te gaan
oppak.
1. Joan Gibbs (Skoolsekretaresse) het hul by die ingang ingewag à die skoolhoof wou hul sien.
2. Thomas Jean Lawson, die stigter van die Kollege, was terug om die leisels oor te vat na Dok Pienaar (voormalige hoof van
Lawson Kollege).
3. Hy was jammer oor wat met Greg en sy gesin gebeur het en het gesê dat hul op ‘n latere stadium met hom moet kom praat
oor ‘n besigheidsgeleentheid.
4. TJ (Thomas se kleinseun) à was die een wat vir die polisie gaan vertel het dat Greg besig was om te kraak. Greg het
gedink hul was vriende maar TJ het hom verraai.
5. Kwanele het in Greg se plek hoofseun geword en hom kom groet terwyl Greg en sy ma besig was om sy kamer op te pak.
6. Plank het hom ook kom groet à hy gaan later op Universiteit een van sy beste vriende raak.
7. Greg wou ‘n draai by die gedenkmuseum gaan maak, maar hulle het alles van hul gesin verwyder.

o Greg is nou op pad Maties toe en Plank wag vir hom daar.
o Greg slaap vanaand in Beaufort-Wes voor hy more by Stellenbosch aankom.


Hoofstuk 3 à Welkom in Matieland
In Beaufort-Wes herken ‘n vrou Greg die oggend by ontbyt à Sy praat oor die Butcher, Baker en Candlestick maker en vra of
Greg die Baker ook gaan vastrek. Greg besluit om eerder weg te loop en die pad Stellenbosch toe aan te durf.

Die berge is die enigste ding wat
standvastig in sy lewe is. Hulle sien alles ü Greg bly vir die volgende paar jaar in Eikestad à die paaie is besig, die eike bome se takke hang
raak à jou woede, hartseer, verlange en oor die pad en daars ‘n rustige stroom langs die pad.
jou vrede. ü Hy loop drie meisies raak by sy studentewoonstel (nommer 7) à Chloe Adams, Kiana en Lizmari.
Ø Sy dring aan dat sy Greg se meisie is.
Ø Chloe is ‘n kunsstudent.
Mev. C Labuschagne 2023 - 2024 Ø Die huis is groter as wat Greg gedink het à gemeubileer, donker kombuiskaste,
Woodlands International College marmerbladdens, dubbelbed, ‘n lesssenaar, gemaklike stoel en ‘n TV.
ü Plank kom groet vir Greg met die Lawson handdruk.
ü Greg vertel vir Plank dat hy en Nicole nie meer saam is nie à haar pa het haar verbied om vir

Greg te sien, maar Greg verduidelik dat dit eintlik net ‘n skool-crush was.

Connected book
 image
Fanie Viljoen Donker web
Publisher: 2022 ISBN: 9780624093275 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
September 1, 2025
Number of pages
5
Written in
2025/2026
Type
Summary
$3.17

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
1
Followers
0
Items
6
Last sold
4 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions