Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 32 páginas
Resumen

Summary Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Opsommings Kwartaal 2 - The Answer

Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 32 páginas

Graad 10 Lewenswetenskappe Kwartaal 2 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die The Answer handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans. Inhoud: Eenheid 1:  Ondersteuning- en vervoerstelsels in plante. Eenheid 2:  Ondersteuningstelsels in diere. Eenheid 3:  Vervoerstelsels in Soogdiere (mens).

Vista previa del contenido

Kardiovaskulêre siektes
Bloedvate
• Hipertensie – abnormale hoë druk in arteries vir 'n geruime
tyd en het dikwels nie duidelike simptome nie en kan lei tot • Slagare:
beskadigde bloedvate, 'n beroerte of hartaanval. o Vervoer bloed weg van die hart.
• Hipotensie – abnormale lae bloeddruk wat gewoonlik o Buitenste veselagtige bindweefsellaag.
swakheid en duiseligheid veroorsaak. o Dik middelste laag van gladde spierweefsel en
• Beroerte – die verlies aan breinfunksie as gevolg van 'n elastiese vesels – laat die arterie toe om te rek
versteuring in die bloedtoevoer na die brein. wanneer daar hoë druk is om vervorming te
vermy.
• Hartaanval - vind plaas wanneer die bloedtoevoer na die
o Binneste endoteellaag van plaveiselepiteel.
hartspier onderbreek word – lei tot die dood van 'n deel van
o Die lumen is kleiner en meer gereeld gevorm
die hartspierweefsel.
as in 'n aar.
E3:




Sample
Limfstelsel
Die limfstelsel dreineer oortollige weefselvloeistof tussen
selle en vervoer dit na die bloedstroom.
Limf – weefselvloeistof in die limfvate.
Vervoerstelsels
in Soogdiere
(mens) (B)
• Kapillêre vate:
o Die wande het 1 laag endoteel.
o Die uitruiling van stowwe vind plaas tussen die
bloed in kapillêre en selle.
o Die lumen is so klein dat rooibloedliggaampies
• Borsbuis – waar limfvate in die onderste ledemate, in 'n enkele ry daardeur beweeg – dit maak




Summaries after sample
ingewande, linkerkant van die bors, linkerarm, linkerkant
van die kop en nek uitmond in, wat by die
linkerondersleutelbeenvene aansluit.
Regterlimfbuis – waar limfvate van die regterkant van die
bors, regterarm, regterkant van die nek en kop uitmond

doeltreffende gaswisseling moontlik.

Are:
o Vervoer bloed terug na die hart.
o Dieselfde 3 lae as slagaarwande – buitenste 2
in, wat by die regterondersleutelbeenvene aansluit. lae is dunner.
o Lumen is groter as in slagare en is onreëlmatig
gevorm.
Meganismes wat die hartklop beheer
• Die hartspier kan outomaties saamtrek en verslap. Menslike sirkulasiestelsel –
• Elke kardiale siklus lei tot 'n hartklop (lub-dub) wat
deur 'n stetoskoop gehoor word.
dubbele sirkulasiestelsel
• Lub-geluid (harder) – die trikus- en bikuspidale kleppe • Pulmonêre sirkulasiestelsel – bloed beweeg van die
sluit. hart na die longe en terug na die hart.
• Dub-geluid (sagter) - die halfmaanvormige kleppe in • Sistemiese sirkulasiestelsel – bloed beweeg van die
die aorta en pulmonêre arterie sluit. hart na die res van die liggaam en terug na die hart.


GR10 LW M2 Breinkaart The Answer Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

,Sample
Summaries after sample

,Sample
Summaries after sample

, Dikotiele stingel Dikotiele wortel
Hooffunksies Hooffunksies
• Dra blare in 'n gunstige posisie vir absorpsie van lig. • Absorbeer water en minerale soute uit die grond.
• Dra blomme in 'n gunstige posisie vir bestuiwing. • Anker die plant.
• Dra vrugte in 'n gunstige posisie vir saadverspreiding.
• Vervoer water en minerale soute vanaf die wortels.
• Vervoer organiese stowwe vanaf die blare.
• Berg voedingstowwe en water. Uitwendige struktuur
E1: • 5 streke van die hoofwortel:
o Wortelmus – omsluit en beskerm.
Uitwendige struktuur Ondersteuning- o Meristematiese streek – vorm voortdurend
en vervoerstelsels nuwe selle.
• Knoop – waar blare, blomme en sytakke ontwikkel.
o Verlengingsreek – nuwe selle verleng hier.
• Lit – gebied tussen 2 knoppe.
• Terminale knop – meristematiese weefsel aan die punt
in plante (A) o Wortelhaarstreek – eensellige, epidermale
uitgroeisels wat die absorpsie-oppervlak
van die singel wat nuwe selle vorm en primêre groei tot
vergroot.
gevolg het.
o Volwasse streek – sywortels ontspring hier
• Okselknoppe – ontwikkel tot sytakke/blomme en kom om die absorpsie-oppervlak te vergroot en
tussen die stingsel en 'n blaarsteel voor. die plant te anker.
o
Inwendige struktuur
• Epidermis - buitenste laag bestaande uit dunwandige,
Inwendige struktuur
baksteenvormige selle. • Catabolic
Epidermis – buitenste reaction
laag van die wortel. s
• Korteks - onder die epidermis en bestaan uit 3 lae • Korteks – breë strook onder die epidermis:
(kollenchiem, parenchiem en endodermis). o Endodermis – binneste laag van die korteks
• Sentrale silinder: wat 'n enkele laag gewysigde
o Xileem aan die binnekant en floëem aan die buitekant. parenchiemselle is.
o Cambium – maak sekondêre diktegroei moontlik. • Sentrale silinder (stele) - alle weefsel wat
o Murg – sentrale gebied van die stingel wat bestaan uit deur die endodermis omsluit word.
groot dunwandige parenchiemselle met groot
intersellulêre ruimtes.
o Murgstrale – parenchiem tussen vaatbundels wat
stowwe tussen die murg en korteks vervoer.

GR10 LW M2 Breinkaart The Answer Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
23 de agosto de 2025
Número de páginas
32
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen
$6.52

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
SummariesSA
4.4
(73)
Vendido
710
Seguidores
194
Artículos
781
Última venta
1 día hace


Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes