100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary GR 12 BESIGHEIDSTUDIES HFST 15

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
11
Subido en
17-08-2025
Escrito en
2025/2026

My business notes are well-organized and easy to understand, which makes studying so much more effective for me. I’ve made sure to include all the important concepts while keeping the information clear and concise. The structure helps me revise quickly without feeling overwhelmed, and the detail I’ve added shows the effort I’ve put in. I’m confident that these notes will help me perform well in my exams.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
17 de agosto de 2025
Número de páginas
11
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

EENHEID 15: word teen die skuld
van die besigheid
eienaar(s) se
persoonlike bates om
Ondernemingsvorme- Kriteria vir beskerm. vir die skuld van die
besigheid te betaal.
sukses of mislukking • Van toepassing op • Van toepassing op
Ondernemingsvorme/ ‘n alleeneienaarskap
maatskappye wat ‘n en vennootskap
aparte regsentiteit aangesien hulle nie ‘n
Ondernemingsvorme het. aparte regsentiteit
het nie


Kriteria wat gebruik sal word om
die sukses en/of mislukking van die
ondernemingsvorme te evalueer

BELASTING
Dit verwys na die koers waarteen die tipe
onderneming belas word, die frekwensie van
belastingbetalings en die invloed daarvan op
die sukses/mislukking van die besigheid.

EN/OF

Dit kan ook verwys na die verskillende maniere
waarop ondernemings belas word en maniere
wat hulle kan gebruik om minder belasting te
betaal en die invloed daarvan op die sukses/
mislukking van die besigheid

Betekenis van beperkte BESTUUR
aanspreeklikheid en onbeperkte
Die manier waarop besluite geneem word en
aanspreeklikheid hoeveel persone deel is van bestuur. Die invloed
Beperkte en onbeperkte aanspreeklikheid kan van besluitneming op die sukses of mislukking
as volg gedefi nieer word: van die besigheid..

• Beperkte aanspreeklikheid– Verliese word KAPITAAL
beperk tot die bedrag wat die eienaars in die
Dit verwys na hoe maklik/moeilik dit vir 'n
besigheid belê het.
onderneming is om kapitaal te bekom en die
• Onbeperkte aanspreeklikheid– Daar kan invloed daarvan op die sukses/mislukking van
beslag gelê word op persoonlike bates van die die besigheid.
eienaars om vir die skuld van die besigheid te
betaal VERDELING VAN WINSTE
Dit verwys na hoeveel mense die winste verdeel
moet word en die invloed daarvan op die
Die verskille tussen beperkte sukses/mislukking van die besigheid.
aanspreeklikheid en onbeperkte
aanspreeklikheid REGSVEREISTES
BEPERKTE ONBEPERKTE Die eienaars moet die wetlike vereistes waaraan
AANSPREEKLIKHEID AANSPREEKLIKHEID besighede onderwerp word, oorweeg, insluitend
• Verliese word • Die die vereistes voordat 'n besigheid kan begin en
beperk tot die bedrag aanspreeklikheid van of die besigheid 'n regsentiteit is of nie.
wat die eienaar(s) in die eienaar(s) om
die besigheid belê skuld/eise te betaal is EN/OF
het nie net tot die
besigheid beperk nie. Dit kan ook verwys na die wetlike aspekte wat
• Die eienaar(s) se • Daar kan beslag 'n impak sal hê op die tipe onderneming
persoonlike bates gelê word op die

, waarvan die eienaars bewus moet wees en die • Sal wetgewing eienaars/aandeelhouers
invloed daarvan op die sukses/mislukking van beperk/motiveer om by die besigheid aan te
die besigheid sluit?

• Sal wetgewing bydra tot die sukses/mislukking
van die onderneming?
Om die kriteria op die verskillende
ondernemingsvorme toe te pas, vra Ondernemingsvorme en die bydrae
jouself die volgende vrae: van die kriteria tot die sukses en/of
mislukking van elke
BELASTING: ondernemingsvorm
• Wie sal belas word?

• Wat is die belastingkoers?
Eenmansaak
• Watter impak sal die belastingkoers/betaling
‘n Eenmansaak word gevorm wanneer daar ‘n
op die lede/aandeelhouers/ eienaars van die
enkele stigter is wat die besigheid besit en
besigheid hê?
bestuur. Dit is die eenvoudigste
• Hoe vergelyk die belastingkoers met ander ondernemingsvorm omdat die besigheid nie
ondernemingsvorme? apart van die eienaar is nie.

BESTUUR:
• Wie bestuur hierdie ondernemingsvorm? Eienskappe van ‘n eenmansaak
• Is die bestuurder aktief betrokke by die • Dit is die eenvoudigste en oudste
besluite van die onderneming? ondernemingsvorm.
• Sal die bestuurders bydra tot die • Die besigheid word slegs deur een persoon
sukses/mislukking van die onderneming? besit en bestuur.
• Sal die bestuurders goeie besluite kan neem? • Dit is maklik om op te rig, aangesien daar
geen wetlike formaliteite is wanneer die
KAPITAAL:
besigheid gestig word nie.
• Watter vorm van kapitaal sal verkry word?
• Daar is geen wetlike vereistes ten opsigte van
• Watter bedrag kapitaal kan ingesamel word? die naam van die besigheid nie.

• Kan die onderneming ekstra kapitaal vir • Die eienaar het onbeperkte aanspreeklikheid
uitbreiding insamel? vir al die skuld van die besigheid.

• Wat sal die impak van kapitaal op die
sukses/mislukking van die onderneming wees?
Impak van ‘n eenmansaak
VERDELING VAN WINSTE:
Positiewe Negatiewe
• Wie sal die wins van die onderneming • Dit is maklik om die • Die eienaar is
ontvang? • Hoe sal wins verdeel word? • Sal besigheid te begin of te verantwoordelik vir
winste eienaars/bestuurders aanmoedig om beëindig. die verskaffi ng van al
• Dit verg min kapitaal die nodige kapitaal.
hard te werk?
om te begin. • Die besigheid is nie
• Sal verdeling van winste bydra tot die • Daar is slegs enkele ‘n regsentiteit nie en
wetlike formaliteite. het geen kontinuïteit
sukses/mislukking van die onderneming?
• Die eienaar kan alle nie.
besluite neem en hoef • As die eienaar nie
REGSVEREISTES:
met niemand te genoeg kennis of
• Wat is die wetlike beperkings op die besigheid konsulteer nie. ervaring het nie, kan
• Die eienaar is geregtig die besigheid misluk.
met oprigting?
op alle winste. • Die eienaar is
• Wat is die tyd en koste implikasies van persoonlik
aanspreeklik vir al die
wetgewing vir die oprigting van die besigheid?
skuld en verliese van
$6.38
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
gittevanrooyen
5.0
(1)

Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
gittevanrooyen
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
4
Miembro desde
11 meses
Número de seguidores
0
Documentos
106
Última venta
3 meses hace
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Lee mas Leer menos
5.0

1 reseñas

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes