Verbruikers K4
Afdeling A:
Definisies:
Netto inkomste:
o Jou inkomste sonder enige aftrekkings
Ontwerpelemente:
o Die beplanning van n kledingstuk/ meubelstuk/ gebou/ kameruitleg
Marksegment:
o Marksegmente is waar jy jou
Vaste uitgawe:
o Uitgawes wat elke maand uit jou salaris betaal word
Tint:
o Wanneer jy wit by n kleur voeg om dit ligter te maak
Skakering:
o Wanneer jy swart by n kleur voeg om dit donkerder te maak
Verskillende bron van inkomste:
Salaris: Maandeliks
Lone: Weekliks
Rente
Huur inkomste
Staatspensioene en pensioene
Maatskaplike toelaes van regering
Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF)
Wins
Erfenis
Nadele van krediettransaksies:
Produk is eers die koper se eiendom as die volle bedrag betaal is
Goedere kan teruggeneem word as die volle bedrag nie betaal word nie
Hoë rente word dikwels gehef
Koper kan meer koop omdat dit krediet is
, Party handelaars sit rente by op agterstallige betalings
Voordele van kontanttransaksies:
Volle bedrag is gewaarborg as kaart aanvaar is
Ideaal vir klein aankope
Gerieflik vir iemand sonder bank rekening
Verminder risiko vir slegte skuld
Kaarte is goedkoper as om kontant te onttrek
Funksie van koolhidrate in die liggaam:
Energie verska ers
Bevordeer spysvertering
Help met verwydering van gifstowwe
Voorkom hardlywigheid
Versadigde gevoel
Funksie van Vitamiene K:
Help met bloedstolling
Belangrik in selgroei
Metabolism van skelet en spierweefsel
Primêre kleure:
Rooi
Geel
Blou
Triade kleure:
Een primêre kleur saam met een sekondêre kleur
Verbruikersregte op krediettransaksies:
Sonder diskriminasie aansoek vir krediet doen
Indien krediet geweier moet moet verbruiker met redes verskaf word
Skriftelike kwotasie ontvang geldig vir 5 werksdae
Moet kredietooreenkoms in amptelike taal ontvang verkieslik moedertaal
Enige foutiewe inligting by kredietburo rekords betwis