KINDERS VAN DIE
WIND
Koos Kombuis
, Bespreking van die gedig
◦ Die gedig is ‘n liedjie wat gesing kan word. Die musikaliteit word bevorder deur ‘n
vaste aantal lettergrepe in sekere versreëls. Bv. R 1 en r.2 het elk ses lettergrepe.
◦ Die gedig is ‘n vrye vers soos mense wat swerf einltlik “vry” is om te gaan waar
hulle wil.
◦ Daar is geen vaste rympatroon nie, maar al die strofes het 4 versreëls, dus
kwatryne.