GRAAD 8
Hierdie werk is die intelektuele eiendom van opsommings.com
Dit mag nie versprei word nie.
KOPIEREG VOORBEHOU @2020
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020
, Tegnologie Opsommings
Graad 8
DEFINISIE
Tegnologie: die gebruik van kennis, vaardighede en bronne om mense se
begeertes en behoeftes te voorsien en om probleme te herken en op te los
deur ondersoek; ontwerp en ontwikkeling en die evaluering van produkte,
prosesse en stelsels
Tegnologie aksies
1. ondersoek die probleem
2. ontwerp n oplossing vir die probleem
3. maak of bou die onnderwerp
4. evalueer die ontwerp
Identifikasie: behoefte aan ontwerp herken
Ontwerpopdrag: persone verskaf beperkende faktore (bv. koste /tyd)
Denke: ontwerper kies oplossing - doel; bronne; metodes, evaluasie
Navorsing: nodige hulp - handboeke; biblioteek; rekenaar
Ontwikkel idees: sketse; aantekeninge; vloeidiagramme; ens.
- dit help on planne uit te werk
- bespreek dit met ander mense
Tegnologie - ontwikkeling
Gottlieb Daimler: eerse petrolenjin
Thomas Edison: gloeilamp
Marconi: draadlose boodskap - 2700 km.
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020
, Russiese ruimtewetenskaplikes : ruimtetuig in die ruimte ingestuur en
waardevolle dinge ontdek
STRUKTURE
Begripsverklarings
Sterkte: tot watter mate materiaal vorm sal behou
Taaiheid: vermoë om handelinge te verduur
Hardheid: harde materiale slyt nie maklik weg nie
Stewigheid: buig of kantel nie maklik nie
Breekbaarheid: hoe maklik materiaal splinter / bars
Buigbaarheid: verander vorm as materiaal gedruk / getrek word
Elastisiteit: materiaal sal terugkeer na oorspronklike vorm na gedruk of getrek
is
Geleidingsvermoë: hoe maklik elektrisiteit daardeur beweeg
Voorkoms: hoe materiaal lyk
Tekstuur: hoe materiaal voel
Opties: wanneer ons deur 'n voorwerp kan sien / wanneer die materiaallig
weerkaats
Strukture
voorwerpe wat oor tyd ontwikkel het
wat deur mense ontwerp is om kragte te weerstaan en hul eie gewig dra
word ontwerp om take te verrig
pas by hul take - bv. boomtakke laat blare in sonlig verskyn
- igloos kan stormwinde in sneeu trotseer
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020
, Natuurlike strukture
menslike geraamtes
voëlneste
eierdoppe
vere
skulpe
Mensgemaakte strukture
geboue
blikkies
sakke
meubels
damme
Tipe strukture (3)
Dopstrukture
Raamstrukture
Soliede strukture
Dopstrukture
word aan buitekant ondersteun
beskerm inhoud
bv. slakskulpe, heuningkoeke, balle, blikkie, sakke
Raamstrukture
word aan binnekant ondersteun
Opsommings.com – Kopiereg voorbehou ©2020