100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Etiek en proffesionalisme

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
5
Subido en
11-06-2025
Escrito en
2024/2025

Opsomming van Etiek en proffesionalisme graad 11 Besigheidstudies.

Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
11 de junio de 2025
Número de páginas
5
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Etiek en professionalisme
Definisies:
 Etiek: morele beginsels wat n persoon se gedrag bepaal, of die morele
beginsels wanneer enige aktiwiteite uitgevoer word
 Professionalisme: wanneer mense met spesifieke vaardighede en vermoëns
hulle kennis toepas in n spesifieke werk of taak
 Etiek en effektiewe sakepraktyke: skepping van kultuur waar werkers alle
partye in af neem – terwyl hulle die etiese en wetlike verpligtinge in ag neem
 Etiese sakepraktyk: besigheid se kultuur bepaal die verskil tussen goeie en
slegte besluitneming, terwyl etiek daaroor gaan dat die onderneming die
verskil tussen reg en verkeerd ken, en kies om te doen wat reg is.
 Gedragskode: stel reëls en verantwoordelikhede van organisasie of besigheid
waarby werkers moet hou
 Morele kompas: persoon se vermoë om besluit wat reg en verkeerd is, en
daarvolgens optree.
 Konsewensiële teorie: teorie wat die reg of verkeerdheid van n handeling
beoordeel o.g.v. die gevolge van daardie handeling.
 Algemene welsyn benadering: aksie wat geneem word of beleide wat in plek
gesit word om nie slegs n sekere groep individue te bevoordeel nie maar die
hele gemeenskap.
 Regte benadering: bepaal dat ons waardigheid gebaseer is om vermoë om
vryelik te kies hoe ons ons lewens wil leef en dat ons ook n morele reg vir ons
keuses om gerespekteer te word maar ook die morele pligte het om ander op
dieselfde wyse te respekteer
 Verantwoordelikheid: die wetlike en morele verpligting van die besigheid
t.o.v. ekonomiese, sosiale en fisiese omgewing waarbinne dit funksioneer
 Gekoester: word aangemoedig om te streef na die behoud van spesifieke
verhouding
 Korporatiewe bestuur: struktuur of reëls, praktyke en prosesse gebruik om
rigting aan te dui vir bestuur in onderneming
 Aanspreeklikheid: om direkteure en amptenare verantwoordelik te hou
teenoor aandeelhouers vir hulle besluite en aksies
 Etiese perspektiewe: individu se vermoë om n etiese dilemma te hanteer deur
gebruik te maak van sy verwysingsraamwerk en morele kompas om n geskikte
oplossing te vind.

, Professionalisme en etiek
Betekenis van professionele gedrag:
 Professionalisme: wanneer persoon gespesialiseerde kennis en vaardighede
benodig om bevoeg te wees om professie te beoefen
 Professionele gedrag: jy is trots is op jou werk en altyd voldoen aan gestelde
eise van jou professie
 Vereis dat jy met respek optree teenoor klante en kollegas en hul met
waardigheid behandel

Betekenis van etiese gedrag:
Etiese gedrag:
- Gelei deur wat reg en verkeerd is deur te kyk na wat gemeenskap en individu
beskou as goeie waardes
- In werkplek word dit van werkers verwag om volgens gedragskode
- Beteken hoogste wetlike en morele standaarde as daar in kontak gekom word
met alle belanghebbendes
Verskil tussen professionalisme en etiek
Professionalisme:
 Wanneer persoon oor sekere kennis moet beskik vir spesifieke taak of
professie
 Standaarde van verwagte gedrag
 Pas gedragskode toe in besigheid
 Fokus op reputasie van besigheid
Etiek:
 Stem ooreen met stel waardes wat morele aanvaarbaar binne besigheid
 Vorm deel van gedragskode wat moreel aanvaarbaar is binne besigheid
 Vorm deel van gedragskode om werkers te lei om hulself eties korrek te dra
 Fokus op ontwikkeling van morele kompas vir besluitneming



Beginsel van professionalisme en etiek
1. Bevoegdheid:
a. Wanneer werkers hul kennis en vaardighede en vermoëns in hul gebied
van kundigheid tot voordeel van organisasies en omgewing gebruik
2. Integriteit:
$8.24
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
JVEducation

Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
JVEducation
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
3
Miembro desde
9 meses
Número de seguidores
0
Documentos
10
Última venta
2 meses hace
JV Education

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes