Bespreek volledig die nuwe ekonomiese paradigma:
● Bespreek die verskillende ekonomiese aanwysers
Inleiding:
Die nuwe ekonomiese paradigma verwys na die moderne tendens waar regerings
deursigtige aanbodkantbeleide saam met vraagkantbeleide gebruik om sakesiklusse te
stabiliseer √√
Hoofdeel:
Vraagkantbeleide:
Vraagkantbeleide fokus op die stimulering van totale vraag binne die ekonomie. Dit
fokus op inflasie en werkloosheid.√√
Inflasie: √
Inflasie verwys na die styging van prysvlakke wat deur die meganismes van totale vraag
en aanbod bepaal word.√√
Totale Vraag (TV) is die totale besteding op goedere en dienste in die ekonomie en
Totale Aanbod (TA) is die totale hoeveelheid goedere en dienste wat teen elke prysvlak
gelewer word.√√√√
TV en TA is in ewewig by die prys wat gevra word, maar as TV verhoog, en TA ook
verhoog, vorm ‘n nuwe ewewig met groter produksieuitsette maar sonder prysstygings.
√√Aanbod is gewoonlik traag om aan te pas by vraag, so in die korttermyn sal slegs TV
verhoog, en pryse neem toe.√√
Werkloosheid:√
Werkloosheid word op die Phillipskurwe voorgestel wat die omgekeerde verhouding
tussen werkloosheid en inflasie toon wat beteken dat as werkloosheid daal, het meer
mense ‘n besteebare inkomste√√ so daar is groter vraag en dus verhoogde inflasie. √√
,‘n Styging in werkloosheid sal in teenstelling ‘n daling in inflasie veroorsaak so hierdie
ekonomiese kwessies kan dus nie albei op dieselfde tyd aangespreek word nie.√√
Aanbodkantbeleide:
Aanbodkantbeleide is maatreëls wat deur die regering ingestel word om verskaffers te
ondersteun en om aan die veranderings in totale vraag te voldoen√√.
Vermindering van koste:√
Besighede kan nie doeltreffend produseer as infrastruktuur onvoldoende is nie terwyl
administratiewe kostes tot verhoogde kostes vir ondernemings kan lei, omdat hulle
volgens wet dit moet aangaan bv. inspeksies.√√
Verbetering van die doeltreffendheid van insette:√
Belastingkoerse moet gepas wees om ekonomiese groei te verseker, want hoë
belasting ontmoedig ekonomiese aktiwiteite soos kapitaalverbruik wat verwys na die
gereelde vervanging van kapitaalgoedere en verbetering van menslike hulpbronne, √√
Verbetering van die doeltreffendheid van markte:√
Deregulering maak die mark meer vry deur die verwydering regeringskontroles wat die
doeltreffende funksionering van markte belemmer en mededinging wat noodsaaklik is
vir investering in die ekonomie, moelik maak√√
Ekstra deel:
Leidende aanwysers verander voordat die ekonomie verander en gee vir rolspelers ‘n
aanduiding van waarheen die ekonomie oppad is.√√ Ekonomiese aktiwiteit sal binne ‘n
paar maande na die aanwysers verander, bv. voorraadvlakke & advertensiespasie.√
Sloerende aanwysers verander eers na die sakesiklus van rigting en bevestig die
gedrag van samevallende aanwysers.√√ Voorbeelde hiervan is werkloosheidsyfers en
reële belegging in masjinerie.√
,Samevallende aanwysers beweeg saam met die ekonomie. √√Ekonome gebruik hierdie
aanwysers om die stand van die ekonomie saam te stel en te bevestig bv. reële
kleinhandel verkope en reële BBP. √
Saamgestelde ekonomiese aanwysers word gevorm wanneer verskeie ekonomiese
aanwysers van dieselfde soot in ‘n enkele indeks saamgestel word. √√
Ekonomiese aanwysers is nie net nuttig vir die voorspelling van die ekonomie nie, maar
kan ook 'n rol speel in die identifisering van geleenthede vir beleggings en
besigheidsuitbreiding.
Slot:
Sakesiklusse is die herhalende patrone van uitbreiding en inkrimping van ekonomiese
aktiwiteit in ‘n land bv. Juglar-siklusse en Kitchin-siklusse.
, Bespreek volledig die volgende kenmerke onderliggend aan
vooruitskatting:
Inleiding:
Vooruitskatting is die proses om ekonomiese data te ontleed en berekende
voorspellings te maak oor die impak wat dit op die ekonomie sal he
Hoofdeel:
Aanwysers:
Ekonomiese aanwysers is statistiek wat gebruik word om ‘n sekere aspek van die
ekonomie te meet
Leidende ekonomiese aanwysers is aanwysers wat van rigting verander voordat die
ekonomie verander. Dit waarsky verbruikers, besighede en die regering vroegtydige oor
veranderinge bv. aantal nuwe goedgekeurde bouplanne
Samevallende ekonomiese aanwysers is aanwysers wat in dieselfde rigting en op die
selfde tyd as die ekonomie beweeg. Dit word deur ekonomie gebruik om die stand van
die ekonomie te bevestig bv. reele BBP
Sloerende ekonomiese aanwysers verander eers van rigting nadat die sakesiklus van
rigting verander het. Dit dien as ‘n bevestiging van waarheen die ekonomie oppad is bv.
werkloosheidsyfers
Saamgestelde ekonomiese aanwysers word gevorm wanneer verskeie aanwysers van
dieselfde soort in ‘n enkele indeks saamgestel word word die ekonomie se prestasie te
meet
Lengte van sakesiklus:
Die lengte van ‘n sakesiklus is die aantal jare wat dit neem om deur ‘n volledige siklus te
beweeg.