100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Gr 12 Landboubestuurpraktyke Junie 2025

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
46
Subido en
06-05-2025
Escrito en
2024/2025

Inhoud Multi – keuse vrae Fiesiese plaasbeplanning GRONDSTRUKTUUR AGRITOERISME BOERDERYTEGNIEK VELDBESTUUR ENTREPRENEURSKAP BEMARKING LANDBOUBESIGHEDE MEGANISASIE INDIENSNEMINGSKONTRAK BEREKENINGE & INKOMSTESTAAT Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, DBE/Feb.–Mrt. 2017, @IMPAQ JUN 2022, JUN DBE/ 2022, DBE/November . SS/NSS DBE_2023. Landboubestuurspraktyke hersieningsboekie 2020

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
6 de mayo de 2025
Número de páginas
46
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

1



Graad 12
LANDBOU-
BESTUURS-
PRAKTYKE
Junie eksamen
2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, DBE/Feb.–Mrt. 2017,
@IMPAQ JUN 2022, JUN DBE/ 2022, DBE/November 2020 - 2022. SS/NSS DBE_2023.
Landboubestuurspraktyke hersieningsboekie 2020. Hierdie is net voorgestelde antwoorde uit die
memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop
dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord.


Sterkte. Juffrou Ansie
Multi – keuse vrae

Agronomiese benadering Verandering in bewerkingsaktiwiteite deur die werklike behoeftes van
die gewas in ag te neem (verbeterde bemestingsprogram).
Ligte veertandghrop Hierdie implement word gebruik om veral somergewasse tussen rye los
te werk en onkruid meganies te bestry.
Wet op Die wet wat aspekte soos die vereistes gestel aan persele en die
Beroepsgesondheid en - vervoer van voedsel aanspreek.
veiligheid
Plastiekomhulsels Hierdie manier van verpakking is baie duur, want spesiale toerusting
word benodig vir die toedraaiproses
Tekstuur Tekstuur s ’n baie belangrike eienskap van grond en dit beïnvloed die
meeste grondeienskappe wat die algemene gebruik affekteer.
Verhoging van osmotiese Metodes waarvolgens mikroörganismes nie vernietig word nie, maar hul
druk groei en ontwikkeling word beëindig of geïnhibeer.



@ Juffrou _ Ansie

, 2


Bedryfsbegroting Geskatte uitgawes rakende administrasie, advertensies, vervangings en
uitgawes
Fisiese produksie Fisiese produksierekords sluit in bewerkings wat gedoen word,
opbrengste behaal, probleme ondervind en veerekords.
Direk aan die Shoprite Checkers is ’n kettingwinkelgroep en voorsien produkte aan al
kleinhandelaars die Shoprite-takke landwyd.
Die Departement van Die Departement van Arbeid doen inspeksies op plase om te kontroleer
Arbeid of arbeiders wettige kontrakte het
Versekering ’n Meganisme wat ’n boer kan gebruik om die risiko van die
boerderybesigheid te verminder.
Insette Bv. Arbeid, meganies, biologies en geldelik
Navorsing- en Beoogde besteding aan ontwikkeling of verfyning van produkte, stowwe
ontwikkelingsbegroting en prosedures.
Bates Laste + Netto waarde
GPS ’n Netwerk van satelliete wat hoofsaaklik deur die VSA-weermag
ontwerp is.
Waardetoevoeging Om groente en vrugte te droog om die boerdery winsgewend te maak
Steriliteit Geen enkele lewende organisme is in die produk teenwoordig nie.
Gronddata Word ingesamel om grond te beskryf, ontleed en meet.
Prosessering Voedsel word teen mikroörganismes, ensieme, oksidasie en ander
vorms van bederf beskerm, sodat dit benut kan word en nie vermors
word nie.
Brondokument Hierdie dokument bevat die kerndata van die transaksie.
Verpakking Wanneer voedsel op verskillende wyses geberg word om beskerming te
verseker.
Inventaris ’n Lys van hulpbronne, die aanwending en koste verbonde daaraan is
nodig.
Parametrisering Parametrisering gee ’n aanduiding van onsekerhede deur óf die pryse,
óf aanwending van insette, óf opbrengste, óf tydstippe van insette óf
uitsette wat varieer.
Die vormingswyses wat ter Dit wissel na gelang van: soort materiaal, die doel van die houer, koste-
sprake is ten opsigte van implikasie, apparaat benodig of die houer in die verpakkingslyn of
verskillende verpakkings. vooraf gevorm moet word
DBE/Feb.–Mrt. 2017


Standaardisering Verseker wêreldwyd dieselfde gehalte van produkte
Gelykbreekpunt Aantal diere wat verkoop moet word om die totale koste te dek
Diversifikasie Verskillende produksievertakkings op een plaas
Aanbod Aantal produkte wat boere na die mark stuur
Markewewig Wanneer die prys wat 'n verbruiker betaal, gelyk is aan die prys wat die
produsent bereid is om voor te verkoop/om te aanvaar


@ Juffrou _ Ansie

, 3


Direkte kompetisie Bv. Buurplase wat dieselfde produk verkoop
Verpakking Plaas produkte in houers wat dit sal beskerm
Delegering Gee groter verantwoordelikheid aan 'n plaaswerker
Versuikering Prosesseer 'n produk deur soetheid te gebruik om groei van mikro-
organismes te voorkom
Tersiêre landbou Lewer dienste aan die boer
Prysvasstelling Bepaal die waarde van landbouprodukte om die geld wat die verbruiker
sal spandeer, aan te dui
Organogram Struktuurdiagram van die verskillende personeel en personeelvlakke in
'n oogopslag
Jaarlikse verlof Tipe verlof wat 'n plaaswerker een keer per jaar sal neem om met
vakansie te gaan
Omset Totaal van al die handelskwitansies vir 'n gegewe tydperk
Bemarkingskoste Direkte en indirekte koste wat 'n produsent moet aangaan om 'n produk
te bemark
Produksie kapitaal Tipe kapitaal verkry uit die verkoop van landbouprodukte
Faktuur Bewys vir werk op die plaas gedoen, wat koste aandui
Logboek Rekords wat groot kommersiële boere gebruik om te sien wie hul
voertuie bestuur het en die afstande wat hulle afgelê het
Menslike hulpbronne 'n Hulpbron wat deur plaaseienaars gebruik word wat alle personeel op
die plaas betrek en nodig is vir die gladde verloop van die
boerderyonderneming
Wisselbou Opeenvolgende verbouing van verskillende gewasse op dieselfde stuk
grond
JUN DBE/ 2022


Evapotranspirasie Die verlies van water wat gedurende die dag by grond en plante na die
atmosfeer plaasvind
Migrasie van plaaswerkers 'n Probleem wat met die gebruik van menslike arbeid op plase
na stede ondervind word
Produksiekapitaal Die bron van kapitaal wat deur die verkoop van plaasprodukte verkry
word
Dormant/Rustend Die groeistadium van grasse gedurende die winter
Infrarooi kaart Die tipe grondkaart wat die grondwaterinhoud van gronde aandui


@ Juffrou _ Ansie

, 4


Kredietaankoopfaktuur Die boer ontvang hierdie brondokument wanneer hy/sy goedere op
krediet koop
SSGB('SWOT')-ontleding ʼn Strategiese beplanningsinstrument wat kan help om 'n boerdery te
evalueer
Tegniese hulpbron Die hulpbron wat mense in bestuur, werkers en diensverskaffers insluit
Beplanning Die bestuursbeginsel wat 'n boer moet toepas voordat daar met 'n
onderneming begin word
Burosisteem Dataprosessering vir 'n aantal kliënte vind sentraal plaas, weg van die
plase af
Wet op Mate en Gewigte, Verseker dat skale gereeld geïnspekteer en gekalibreer word
1958 (Wet 13 van 1958)
Kwarantyn Die beperking wat op die beweging van diere afgedwing word as gevolg
van 'n aansteeklike siekte
Bestraling/Ultraviolet Die metode wat die oppervlakke van voedsel, voedselhouers en die lug
strale of lig steriliseer


JUN DBE/2023


Seisoenale arbeid 'n Tipiese voorbeeld van plaaswerk wat met seisoenale arbeid
geassosieer word, is die oes van 'n jaarlikse vrugtegewas.
Swart Die grondkleur wat 'n aanduiding van 'n hoë humusinhoud
Visieverklaring Die verklaring wat as 'n riglyn dien vir 'n boerderyonderneming se
toekoms
'n Verbale waarskuwing 'n Werker het vergeet om die toerusting in te gee en het dit eers die
volgende dag teruggebring. 'n Toepaslike dissiplinêre optrede vir hierdie
situasie sal 'n verbale waarskuwing wees.
Indikatorplant Die plantspesie wat die suksessiestatus van die veld bepaal
Sakeplanaannames Eksterne omstandighede of gebeure wat moet plaasvind vir 'n
besigheid om suksesvol te wees
Grond erosie Die verwydering van bogrond deur afloopwater of sterk winde
Grond pH 'n Aanduiding van die suurheid of alkaliniteit van die grond
Veiling Die bemarkingskanaal waar vee en wild gewoonlik aan die hoogste
bieër verkoop word
Brondokumente Die versamelwoord vir al die verskillende dokumente wat nodig is om 'n
Inkomstestaat te voltooi
Klimaks /Subklimaks Plantsuksessie van veld verwys na die progressiewe ontwikkeling van
pionier na Klimaks /Subklimaks
Anemometer Windspoed word met 'n Anemometer in km/h gemeet.
Vryemarkstelsel Die produseerder kan produkte verkoop waar hulle wil, wanneer hulle
wil en teen die hoogste moontlike prys




@ Juffrou _ Ansie
$7.78
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
889
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
222
Documentos
397
Última venta
4 días hace
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Lee mas Leer menos
4.7

64 reseñas

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes