Kenmerke van ‘n
sakesiklus as geheel
‘n Vooruitskatting is ‘n berekende voorspelling oor die
toekoms
Vooruitskatting is die proses waar toekomstige
voorspellings op gebeure in die verlede gebaseer word.
n Ekonomiese aanwyser is ‘n statistiek wat gebruik
word om sekere aspekte van die Ekonomie te meet
1. Aanwysers – die mees basiese vooruitskattings
word gedoen op die numeriese veranderinge van
aanwysers
Aanwysers wys ons hoe die ekonomie presteer en
sal presteer. Aanwysers staan ook bekend as
veranderlikes
1.1 Leidende aanwyser – is ‘n meetbare faktor wat
net voor ‘n verandering in ekonomiese aktiwiteit
of ‘n verandering in die Ekonomie tendens
verander
Hulle waarsku ons vooraf
Byvoorbeeld:
- ruimtes wat vir werkadvertensies gebruik word