• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 6 páginas
Resumen

Summary Uitvoerbevordering langvraag GR.11-12

Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 6 páginas

Hierdie is 'n opsomming van wat jy in 'n langvraag kan skryf oor uitvoerbevordering, die opsomming is nie uit ou inligting geskryf nie en dis baie volledig en al wat jy nodig het om te weet - alles is mooi verduidelik.

Vista previa del contenido

Uitvoerbevordering

Uitvoerbevordering: is ‘n uitwaarste regeringstragtegie om
ekonomiese groei aan te moedig, waardeur binnelandese
produsente (plaaslik) gehelp word om produkte vir
buitelandse markte te vervaardig .
(Ons wil soveel as moontlik uitvoer en dit is die fokus)


Redes vir Uitvoerbevordering

- Daar is meer indiensneming/werkskepping =
sakeondernemings begin/brei uit dit beteken daar is
meer werk – vraag na arbeid styg wat werkloosheid
verlaag en ekonomiese groei bevorder

- Moedig nywerheidsontwikkeling aan = regering help
sekondere sektor so nie net voer ons hulpbronne uit nie
maar ook finale goedere wat dan ons
produksiekapasiteit verhoog en ekonomiese groei
bevorder.

- Verlaag inflasie = soos dit meer en meer doeltreffend
raak daal die pryse van goedere en styg nie teen ‘n
vinnige tempo nie en dit beteken binnelandse mense
kan meer koop

, - Inbringing van buitelandse valuta = dit verbeter land se
handelsbalans en versterk binnelandse geldeenheid en
verhoog nasionale inkomste en as daar ‘n groot genoeg
valuta inkom is sal mense met ‘n swakker geldeenheid
nie geaffekteer word nie en hul lewenstandaard sal dan
verhoog

- Daar is skaalbesparings waaruit grootskaalse produksie
sakeondernemings bevoordeel = (skaalbesparing Verwys
na die verlaging in eenheids koste van items as dit in
groot hoeveelhede vervaardig word) as jy buitelandse
verkoop kan jy betrokke raak en meer verkoop a.g.v
grootmaataankope, massaproduksie en
Arbeidsverdeling. So vind benutting van hulpbronne
plaas en hulle word meer mededingend

Libro relacionado
 image
Arthur H Tafero, Lijun Wang Ekonomie En Finansies Vir Besigheid
Editorial: Desconocido ISBN: 9781500687717 Edición: Desconocido

Información del documento

¿Un libro?
Desconocido
Subido en
22 de julio de 2020
Número de páginas
6
Escrito en
2019/2020
Tipo
Resumen
$3.10

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
MarliVanBiljon
4.3
(8)
Vendido
54
Seguidores
39
Artículos
4
Última venta
1 año hace

Reseñas de compradores verificados




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes