• Die vrystelling van gifstowwe in die lug bo
die toegelate vlakke wat deur die
PROFESSIONALISME EN ETIEK Omgewingsbeskermingsagentskap (OBA)
bepaal is.
• Doelbewuste vervalsing van inligting op
ETIEK belastingopgawes.
• Klassifikasie van 'n werknemer as 'n
Die betekenis van etiese gedrag kontrakteur om belasting op salarisse te
Besighede het 'n verantwoordelikheid om
verminder en ander verpligte aftrekkings te
die regte dinge te doen en ook om dinge
vermy.
reg te doen. Daarom beteken etiese gedrag
dat besighede die verantwoordelikheid het • Deelname aan prysvasstelling om kleiner
om morele kodes te gebruik wat hulle lei mededingers uit besigheid te dwing.
om die keuse tussen reg en verkeerd te
maak. PROFESSIONALISME
Etiek vorm deel van die gedragskode van 'n Die betekenis van professionele
besigheid. Die besigheid moet waardes stel
gedrag
wat in hul bedrywighede gebruik sal word.
Alhoewel professionalisme ten nouste aan
Hierdie morele kompas van die besigheid
etiek gekoppel is, is dit 'n breër konsep as
sal as leiding gebruik word wanneer
etiek. Dit sluit kwessies in soos voorkoms,
besluite geneem word.
kommunikasie, verantwoordelikheid,
kennis, vaardighede, ens.
Etiese gedrag
'n Voorbeeld van professionalisme is 'n
• Die besigheid praat die waarheid tydens besigheidspersoon wat in 'n pak en das
'n openbare betrekkinge-krisis om die geklee is, goeie maniere het, en goeie
kwessie wat hulle in die gesig staar te besigheidsin toon. 'n Professionele persoon
oorkom. sal ook werkstyd goed benut, alle mense
met respek behandel en die besigheid en
• Besighede kom beloftes aan hul
kliënt se inligting vertroulik hou.
werknemers, vennote en kliënte na.
• Die besigheid toon lojaliteit wanneer hulle Professionele gedrag
besluite neem wat ook hul personeel,
vennote, beleggers en kliënte sal • Om jouself en ander te respekteer,
bevoordeel. byvoorbeeld om betyds te wees vir werk en
• Wanneer die besigheid sy mag regverdig afsprake.
uitoefen, toon dit regverdigheid teenoor al • Om beleefde taal met kollegas en kliënte
sy belanghebbendes. te gebruik.
• Die besigheid funksioneer binne die wet • Goeie gebruik van werktyd en stel hoë
en ander beperkings. standaarde in alle areas van jou werk.
Onetiese gedrag • Hou kliënte se besonderhede
vertroulik/Gebruik nie kliënte se inligting vir
persoonlike gewin nie.
• Die storting van besoedelde
afvalmateriaal in die watertoevoer eerder • Behandel alle kollegas en kliënte
as om omgewingsvriendelike oplossings te dieselfde.
gebruik om die besoedeling op te ruim.
Onprofessionele gedrag
, • Die gebruik van onbeskofte/onbeleefde van die
taal met kollegas en kliënte. King-kode
• Misbruik van werktyd, byvoorbeeld, om Ons sal slegs fokus op die toepassing van
laat te kom, die maak of ontvang van deursigtigheid, aanspreeklikheid
persoonlike telefoonoproepe en die stuur verantwoordbaarheid en
van onnodige e-posse. verantwoordelikheid as die King-kode
beginsels vir goeie korporatiewe bestuur.
• Om kliënte se inligting te
bespreek/Gebruik kliënte se inligting vir
persoonlike gewin.
• Om sommige mense spesiale gunste te Deursigtigheid
gee.
• Besluite/Optrede moet duidelik wees vir
• Om die aantal ure gewerk te oordryf.
alle belanghebbendes.
Die verskille tussen etiese en • Personeel en ander prosesse moet oop en
professionele gedrag deursigtig wees.
• Werknemers/Aandeelhouers/Direkteure
moet bewus wees van die
Etiese gedrag Professionele
indiensnemingsbeleide van die besigheid.
gedrag
• Verwys na die • Verwys na die • Ouditverslae en ander verslae moet
beginsels van reg beginsels van reg akkuraat/beskikbaar wees vir
en verkeerd/ en
aandeelhouers/ werknemers.
aanvaarbare verkeerd/aanvaarb
beginsels in die are beginsels binne • Gereelde oudits moet gedoen word om
samelewing. 'n besigheid.
die doeltreffendheid van die besigheid te
bepaal.
• Voldoen aan 'n • Stel van
stel waardes wat standaarde van • Besigheidstransaksies moet openlik
moreel verwagte gedrag.
gedoen word sodat daar geen sweempie/
aanvaarbaar is.
• Vorm deel van 'n • Toepassing van 'n teken van oneerlikheid/korrupsie is nie.
gedragskode om gedragskode van'n
werknemers te lei beroep/professie of Aanspreeklikheid/Verantwoordbaar
om eties op te tree. besigheid. heid
• Fokus op die • Fokus op die
ontwikkeling van 'n handhawing van
morele kompas vir die reputasie van 'n • Daar moet gereelde kommunikasie tussen
besluitneming. besigheid/professie/ die bestuur en rolspelers, soos
beroep. aandeelhouers, wees
• Die maatskappy moet interne en eksterne
KING-KODE
ouditeure aanstel om finansiële state te
oudit.
Die betekenis van die beginsels van
die King-kode • Die direksie moet verseker dat besigheid
Die King-kode is ontwikkel deur die se etiek effektief geïmplementeer word.
voormalige regter van die hooggeregshof, • Besighede behoort verantwoordbaar/
Mervyn King en deur die King-Kommissie. verantwoordelik vir hul besluite/aksies te
Die doel van die King-kode is om 'n kode vir wees.
etiese en effektiewe leierskap deur die
direksie daar te stel. • Besighede behoort akkurate jaarverslae
aan aandeelhouers voor te lê by
Die toepassing van die beginsels dieAlgemene Jaarvergadering (AJV).