WISKUNDE
HERSIENINGSGIDS
, 6-SYFERGETALLE
1 Tel in 1 000’e van 143 567 tot 152 567.
143 576;
________; ________; ________; ________; ________; ________;
________; ________; 152 576
2 Tel in 10 000’e van 143 567 tot 223 567.
143 567;
________; ________; ________; ________; ________; ________; ________; 223 567
3 Tel elke keer 1 by die volgende getalle.
a 99 + 1 = ______ b 99 999 + 1 = ______
c 999 999 + 1 = ______ d 999 990 + 1 = ______
e 99 990 + 1 = ______ f 10 999 + 1 = ______
4 Kies die getal wat by elke getalnaam pas.
365 026 365 206 356 926 356 296 356 269 369 056
a Driehonderd ses-en-vyftig duisend, negehonderd ses-en-twintig: ________
b Driehonderd vyf-en-sestig duisend, ses-en-twintig: __________
c Driehonderd nege-en-sestig duisend, ses-en-vyftig: __________
d Driehonderd ses-en-vyftig duisend, tweehonderd ses-en-negentig: __________
5 Rond af tot die naaste duisend. 6 Skryf die getalle in dalende volgorde.
a 345 203: ________ 678 436 687 436 678 643
b 450 611: ________
c 349 291: ________ ________ ________ ________
d 199 401: ________
7 Skryf die oorspronklike getalle in vraag 5 in uitgebreide notasie.
a 345 203: ________________________________________________________
b 450 611: ________________________________________________________
c 349 291: ________________________________________________________
d 199 501: _________________________________________________________
8 Skryf die waarde van die syfer 4 in elke getal in vraag 5 neer.
a _________ b _________ c _________ d _________