100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Die vrou loop in die strate deur Marlise Joubert---Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
5
Subido en
06-02-2025
Escrito en
2024/2025

Die vrou loop in die strate--Boodskap: Die gedig suggereer dat individualiteit en diversiteit ‘n stryd voer in die moderne samelewing waar uniformiteit deur die verbruikerskultuur gekweek word. Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe. Gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae!

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
6 de febrero de 2025
Número de páginas
5
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

1

Die vrou loop in die strate




Inhoud: Die gedig lewer
kommentaar op die
komplekse dryfkragte wat
moderne vroue(ook mans)
beleef. ‘ Strewe na
bevryding, selfstandigheid,
ontvlugting en fantasie maar
ook die teengevoel van die
verbruikerskultuur wat jou
individualiteit as vreemd en
ongepas sien. Boodskap: Die gedig suggereer dat
individualiteit en diversiteit ‘n stryd voer in die
moderne samelewing waar uniformiteit deur die
verbruikerskultuur gekweek word.



@Juffrou_Ansie

, 2


Ruimtes:
TEMA:
Die ‘strate’ sinspeel op die
Die gedig fokus op die onderliggende dryfkragte van
‘straatvrou’, wat ‘n
die moderne vrou se strewe om haarself te wees –
negatiewe konnotasie het.
bevryding. Die ‘nuwe millennium’ dui op die
In hierdie gedig loop die
verandering.
vrou in die strate, hoewel
Verandering vind op verskeie plekke/ ruimtes in die bogenoemde konnotasie
samelewing en as individu plaas. nie hier die sentrale fokus is
nie.
Die vrou/ man kom sterk as ‘n verbruiker na vore – as
vasgevang. Terwyl daar veel meer aan (ons) af mens is. Strate simboliseer keuses
(wat ‘n meer moderne
Ironie: Die oppervlakkigheid maar ook die
begrip is).Dit simboliseer
aantreklikheid van bevrediging deur mode, reise en
beweging (winkels, mense,
ontvlugting is leeg as daar nie die soeke na dieper
geldelike genot). Dit
bevrediging. Bevrediging van die emosies is nie.
simboliseer vryheid asook
die estetiese – dinge wat
die vrou nie noodwendig
sou ervaar indoen sy by die
huis bly nie.

Strate verteenwoordig egter
ook gevaar, kapers,
verkragters ens.




Simboliek:

Van Gogh – ontvluting.

Handelsname – sekuriteit van die ‘mode’ en strereotipes.

Starlight Cruises – drome & ontvrugting.

Geel vlinder – vryheid.

Swart sreeus – sinspeel op die leeurik: drome: depressie:
pyn: gevaar.
@Juffrou_Ansie
$3.48
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
886
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
222
Documentos
395
Última venta
14 horas hace
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Lee mas Leer menos
4.7

64 reseñas

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes