Aragnoïde (Zandra Bezuidenhout)
Inleiding tot die gedig
Die spreker in die gedig is iemand wat agter haar rekenaar sit terwyl ‘n
spinnekop hom teen haar binnemuur tuismaak. Soos wat die spinnekop
die onderwerp van die digter/ spreker, raak die spinnekop die onderwerp
van die teks. Die wêreld van die spreker/ digter word so verstrengel.
Vrye vers: Geen vaste Agtergrond
strofebou, vaste
Aragnoïde is ‘n voorbeeld van ‘n metagedig. ‘n
rymskema of vaste
metrum het nie. Metagedig is ‘n gedig wat handel oor ‘n gedig of
oor die digproses. Dit is met die ander woorde
in die gedig gee die digter tekens van hoe hy/sy
as digter te werk gaan.
Interteks
Die verwysing na interteks hang saam met die spreker se twyfel oor wie
eerste daar was. Intertekstualiteit is die verskynsel dat ‘n literêre teks
tussen ander tekste bestaan en dikwels nie die tekste terug verwys en
repliek daarop lewer. Dis is asof elke teks bloot deel is van ‘n groter
netwerk van tekste. Die spreker/ digter weet nie wie eerste was nie, want
sy weet nie wie sin is die teks en wie sin is die interteks nie.
@Juffrou_Ansie
, 2
Die titel van die gedig verwys na die spinnerakvlies wat die brein
beskerm. Die spinnekop ‘n reël een sluit hierby aan. Die spreker neem
die eerste strofe waar hoe die spinnekop ure lank teen die binnemuur
van haar huis sit.
Die titel "Aragnoïde" roep die woord "araknoïde" op, wat verwys na
die araknoïedvlies – een van die drie membrane wat die brein en
rugmurg beskerm. Hierdie verbinding is simbolies van die spinnekop
en sy web, aangesien die araknoïedvlies dikwels vergelyk word met 'n
fyn netwerk wat soos 'n spinnekopweb lyk.
Die woordspel tussen "araknoïed" (wetenskaplike term) en
"aragnoïde" (poëtiese term) verbind die spinnekop se web met die
menslike brein, wat die idees van kreatiwiteit, denke, en teksvorming
versterk.
Tema
Die gedig handel wesenlik oor die spinnekop wat die
onderwerp van die digter/spreker se teks raak, terwyl
st terselfdertyd die onderwerp van die spinnekop se
teks raak. Die wêreld van die spreker raak vervloei in
mekaar.
@Juffrou_Ansie