• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 31 páginas
Resumen

Summary Graad 11 Ontwerp Opsommings

Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 31 páginas

Graad 11 Ontwerp Opsommings, CAPS.

Vista previa del contenido

ONTWERP TEORIE
GRAAD 11


MODULE 1

ONTWERP - Om n plan te formuleer, stelselmatig te beplan, gewoonlik in grafiese vorm om
iets te skep vir n bepaalde doel.

Geskidenis van Lettertipes

 Daar was menslike kommunikasie lank voor n alphabet bestaan het.
 Merktekens van vandag kom van Paleolitiese en Neolitiese tydperke af (35 000v.C tot
4000v.C).
 Grot prente kom baie in Afrika, Spanje en Frankryk voor. In SA is die San-
rotstekenige in die Drakensberge.
 Baie tekeninge van vandag is vernietig a.g.v. lugbesoedeling.


Mesopotamiese Beskawing

Waar Irak vandag is
- Priesters moes bereken en opteken wie watter kos ontvang – administratiewe taak ,
wat moeilik was.
- Priesters het toe op kleitablette begin teken.

Piktogram : n Element in n skrifstelsel wat verteenwoordigende prente gebruik wat oukwels
verteenwoordig.

 Mesopotamiese skrifstelsel : wigskrif
 Akadiers vereenvoudig dit na560 karakters toe
 Kode van Hammurabi bevat 282 wette.


Egiptiese beskawing

Bo-Egipte : Lotusboom (simbool van mag , Wit Kroon)
Onder-Egipte : Papirusplant (simbool van mag , Rooi Kroon)

1. Hierogliewe was die moeilikste
2. Hieraties ook Priesters (eenvoudiger)
3. Demoties van die gewone mens

- Godsdiens het die samelewing oorheers d.w.s. = Gode en godinne was in die natuur
gevestig en offers aan die gode was NB
- Hulle het geglo in lewe na die dood.
- Gode was gewoonlik half dier half mens

Beroemde vroue faraos : Cleopatra , Hatsjepsoet

,Hierogliewe

- Tydens die OuRyk was die 1ste piramiedagtige struktuurvir Koning Zoser gebou.
- Grootste van die 3 piramiedes by Giza is vir die farao , Khufu op gerig.

Hierogliewe : Gebruik om die farao,s se lewensgeskidenis neer te skryf. Dit het vir duisende
jare dieselfde gebly. Elke prent het een buitelyn gehad en was eenvoudig en plat.

Daar word geglo dat die hierogliefstelsel deur Thoth (god van kennis en skrif) aan die mense
gegee is.
- Bekend as “god van godelike woorde” en “mdwt ntr”

 800 karakters gehad
 Slegs uit konsonante bestaan
 Vroegste voorbeeld : Palet van Koning Narmer
 Gebruik om naamplate/cartouche vir gode en farao’s te maak.



“Weeg van die Hart”

- Bladsy uit die boek van die dooies(gemaak om mense wat gesterf het , te help om in
die hiernamaals te kom.
- As die hart ligter is as die veer = hiernamaals
As die hart swaarder is = deur Ammit geeet (krokodil, seekoei en deels leeu).



Hierogliewe na Hiratiese skrif


Hierogliewe het te lank gevat, dus was hieratiese(eenvoudiger as demoties) skrif vinniger .
Na hieraties en demoties het hierogliewe verdwyn.

In 1799 is swart steen met : Hierogliewe, Egipties, Demoties en Grieks gevind.

 Jean-Francois Champollion : Hierogliewe ontsyfer

Papirus : Dik papieragtige stof wat gemaak is van die binnekant van n papirusplant.

(Hieraties = Priesterlik)

,Antieke Chinese beskawing

Chinese skrif is 4000j. oud , wat uit die piktografiese stelsel ontwikkel het na n meer
gesofistikeerde, logografiese skrifstelsel.


 Fonetiek : Stelsel gegrond op hoe dinge soos woorde , klink.
 Rebusbeginsel : Baie woorde of dele van woorde wat dieselfde klink, word met
dieselfde prent/teken voorgestel.


Vroegste vorm : Oracle-Bone
- Elke simbool kon talle betekenisse en uitsprake he.
- Eenvoudiger skrifstelsel :Greater Seal of Big Seal



Big seal het verander na Small Seal
Cheng Miao : Ontwikkel Li-Skrif
Blokskrif en Vrye-skrif is nog 2 variasies

 Papier is 105 n.C. ontwikkel deur T’sai Lun , wat dus die “god van die papiermakers”
geword het
 Chinese lettervorms neig om asimmetries te wees met n duidelike sin vir Bauhaus.

Fenisiese Alfabet

- See vaarende gemeenskappe.
- 90% van die simetriese lettervorms kom van hierogliewe se oorsprong.
- Nuwe alphabet bevat slegs 22 letters
- Bevat slegs konsonante, maar bevat klinkers vir grammatika.
- Oorgedra van Griekse Beskawing.


Griekse en Romeinse alphabet

3 kategoriee : 1- Argaiese
2- Oostelike
3- Westerse

Ioniese
» NB vir ontwikkeling van klinkers
» 22 letters + 5 klinkers
» Slegs in hoofletters , middeleeue wat klein letters ontwikkel is

Alle Europese alfabette , antiek en modern, is beinvloed deur antieke Griekse/Romeinse
alfabet.

, Romeinse Ryk

Perkament : Gelerige materiaal wat van gedroogde skaap- of bokvel gemaak is en gebruik
word vir boeke.

Papirus : Skryfmateriaal vir die kern wat van die stingel van n waterplant gemaak is.




Middeleeue

Ook bekend as die “Donker Eeue”
Begin na die vou van die Romeinse Ryk 500-1000n.C.

Geillumineerde manuskrip : Handvervaardigde boek met goudblaar versierings.

Bv : Boek van Kells
Boek van Ure



Islamitiese Lettervorms


- Geen illustrasies van mense of diere word gesien nie : word gesien as afgode.
- Gebruik dekoratiewe elemente soos kalligrafie



Johannes Gutenburg se nuwe drukpers

- 1440
- Handgemaakte boeke was skaars
- NB tot einde van 20ste eeu
- Teen 1500s was daar n drukpers in meeste Wes-Europa stede.

1960’s
 Digigrotesk : Eerste digitale lettertipe
 Rudolf Hell kry in 1965 n manier om letters op n rekenaar te sit (CRT – cathode ray
tube)

1980-1990’s

 April Greiman geinspireer deur digitale moontlikhede.
 Letterwer nou gesien as n sleutelelement van ontwerp en manier om boodskappe oor
te dra.

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
2 de diciembre de 2024
Número de páginas
31
Escrito en
2019/2020
Tipo
Resumen
$7.21

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
Vendido
51
Seguidores
34
Artículos
5
Última venta
4 meses hace



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes