Neo Klassisme (herleef die kunswerke uit Antieke Griekse periode)
Invloede:
Griekse oortuigings in temas soos die ideale atletiese liggame.
Emosie is as swakheid beskou.
Griekse argitektuur (boë en pilare).
Kenmerke:
Het die speelsheid (nie ernstig) van Rokoko vervang.
Was baie logies en ernstig.
Franse regering het Neo klassisme as hul amptelike styl aangeneem.
Hernude belangstelling in klassieke beskwaing (Grieke):
Hulle het gestreef na die groot impak van die Grieke.
Studente was geleer om ideale vorme van Griekse standbeelde na te
boots.
The Oath of Horatti: -Jacques Louis David
Onderwerp:
Politieke werk wat handel oor die drie
Horatti broers wat sweer op hul vader se
swaard dat hulle hul lewens sal opoffer vir
hul land (patriotisme). Hulle gaan veg
teen die broers van Alban om n politieke
geskil uit te sorteer. Die vrouens in die
agtergrond huil oor wat gaan gebeur en
omdat een van die susters verkoop is aan
die Alban broers. Morele van storie:
patriotisme is belangriker as liefde vir jou
eie familie.
Kuns elemente:
Lyn: duidelike buitelyne
Skildertegnieke: Baie glad, geen sigbare kwashale
Beligting: Dramatiese beligting wat hoofkarakters beklemtoon
Vorm: Atletiese liggame herinner aan Griekse beeldhouwerk.
Samestelling: beplande samestelling wat uit groepe van driehoeke wat
deur argitektuur in die argitektuur beklemtoon word.
Kontras: mens se patriotisme en vroue se emosie.
The Death of Socrates:- Jacques Louis David