Gaswisselingorgane vereistes:
Groot oppervlak Beskermend
Dun Vervoerstelsel
Klam
Diereasemhaling:
Asemhaling is n proses om lug in te trek in longe in en uit te forseer
(inaseming en uitaseming).
Gaswisseling is die vloei van gasse (O2 en CO2-deur bloed en selle uitgruil,
ook bloed en longe) deur selmembraan wat plaasvind deur diffusie.
Selrespirasie is die chemiese proses waar glukose afgebreek word in selle
en vir O2 gebruik word. (stel energie vry).
Gaswisseling in verskillende omgewings:
Ryk bron van O2 in vergelyking met water, maar probleem is ontwatering
van oppervlakte soos water. Moeilik om O2 te kry uit water, dus gebruik
akwatiese diere meer energie as ander diere.
Dikotiele plante gaswisseling:
Land plante diffundeer deur stomata en gaswisselingoppervlak is
mesofilselle (parenchiem).
Gaswisseling vind tussen klam selle en intersellulere ruimtes plaas. Daardie
ruimtes verbind met stomata. Losgepakte sponsagtige selle vergroot die
oppervlak vir uitruil maksimaal.
Erdwurm gaswisseling:
Wissel gas deur vel en wurm het groot oppervlak. O2 vervoer deur bloed
omdat hemoglobien voorkom (Kapillêre bloedvate in vel).
Kutikula op epidermis Seloom vloeistof word
voorkom dat uitgeskei deur dorsale
gaswisselingoppv. uitdroog. poriee en hou oppv klam.
(skei slym af)
, Insekte gaswisseling:
Trageale stelsel-vertakte buisies wat weefsel bereik. Tragea vertak om
kleiner kanale te vorm: trageole; wat in direkte kontak is met ligg selle.
O2 diffundeer direk uit trageole (nie vervoerstelsel). Net in naby kontak
met ligg weefsel. Lugsakke in trageole is ventilasiemeganisme wat is gelee
naby groot spiere.
Beenvisse gaswisseling:
Kieue is groot en struktuur is fyn sodat bloed in naby kontak is met
water(kieue aan binnekant beskerm deur operkulum/ kieudeksel) en
pompaksie van mond en operkulum sorg vir konstante vloei van water
aangesien vloei van water vinnig is.
Soogdiere gaswisseling:
Baie alveolis (groot opperv); wande van alveoli bestaan uit enkellaag
afgeplatte plaveiselepiteel. Die alveoli het kapillere bloedvate. Ventilasie uit
4 spiergroepe: diafragma, abdominale, inwendige en uitwendige ribspiere
wat beskerm word deur ribbes, spiere, sternum, werwels en diafragma.
Mense gaswisseling: (longe)
Uitwendige bou:
Albei longe selfde heelvorm met basies wat raak aan diafragma. Regterlong
het 3 lobbe en linker het 2. Longweefsel (pleura-dun membraan) in
borsholte en om longe. Pleura is 2 lae wat deur pleurlae vloeistof geskei
word en die vloeistof en pleura verminder wrywing tydens asemhaling.
Bou van longe:
Uitwendig:
1. Neusholte het slymweefsel met silia (Funksie):
Verhit lug (en Slym is Silia in neus
maak vogtig) antisepties vervoer
voordat dit (maak stofdele na
ingeasem bakteriee buite.
word verder. dood).